Eksamenlokaal Suzaan Laing.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
Pryslied deur Antjie Krog
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
Onderwyser Antjie Krog.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
NA VOOR.
“Gaan dan heen”.
Die Slak Vriend of Vyand
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Rondom my Dawie de Jager.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Talle Tonge Mathews Phosa.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Algemene feite oor sout
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Transcript van de presentatie:

Eksamenlokaal Suzaan Laing

Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. hande bewe met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel agter. Die horlosie tel twee ure af. Sy stap stadig en oes die stelle een vir een Blou en wit: Ryp met gistermiddag se kennis

Kontras: Hard vs. tjoepstil Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. Kontras: Hard vs. tjoepstil Intensiewe vorm Metafoor: Die stilte in die klaskamer “Septembereksamenlug” word gebreek deur die geluid van ‘n papier wat rondblaai

senuweeagtig, gespanne, gestres hande bewe (tremble) met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel (ink scramble) agter. Die horlosie tel twee ure af. Sy stap stadig en oes (harvest) die stelle (papers) een vir een Blou en wit (ink en wit papier): Ryp (rich, ripe) met gistermiddag se kennis (knowledge) Letterlik: Onnetjiese handskrif; Figuurlik: deurmekaar feite en inligting Metafoor: antwoordstelle word produkte wat ryp is en geoes word Gister middag se kennis: leer dikwels eers die dag voor die eskamen Ryp: gereed om gemerk te word

TEMA Leerder wat angs en onsekerheid van ‘n finale eksamen ervaar en dit as ‘n slagveld (battle field) / baie moeilike tyd onthou.

Tipografie 11 Reëls Vryevers Enkel reël (strofe 4) Tersines (strofe 1&5) en Koeplette (strofe 2&3) Strofe 1 (Enjambement): Dit beklemtoon die onderwyser wat op en af stap. Strofe 4: Die enkel reël beskryf die beeld van die horlosie wat tyd aftik & die kort eenvoudige sin dra by tot die stilte van die eksamenlokaal