Woordsoorte In afrikaans

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Besluit watter liedere julle wil sing.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Woordsoortonderskeiding
KONTAK Antwoordgids.
Samestellings Graad 4.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
WOORDE MET HOOFLETTERS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
God het nie witbroodjies nie!
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Woordsoorte In afrikaans TYD IN AFRIKAANS S. NWE. Woordsoorte In afrikaans WERKWOORDE Lid- woorde V.NWE. B.NWE.

Selfstandige naamwoorde

Wat is ‘n selfstandige naamwoord? Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense, diere, plekke en abstrakte idees te benoem.

Kyk na die volgende voorbeelde: 1. David is ‘n skrander leerder. 2. Ons ry vandag Durban toe. 3. Daar is ‘n swerm bye in die boom. 4. Ek waardeer jou vriendskap. 5. Die kombuis is baie vuil.

Ses soorte s.nwe: Soortname verwys na algemene dinge, Voorbeelde: stoel, tafel kers, kar, lig, huis

Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf. Eiename : Die name van mense, tydskrifte, boeke, God, plekke, produkte Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.

ABSTRAKTE s.nwe. Verwys na dinge wat ons nie kan sien nie, Voorbeelde Liefde, haat, jaloesie, afguns, vriendskap, simpatie, empatie, venyn.

Maatname : Dui hoeveelheid aan, bv. ‘n koppie water, ‘n liter melk, ‘n sak meel

Massaname Het nie ‘n meervoud nie. Water, goud, silwer, sand, meel, profyt, konfyt, suiker, sout. Dit gaan saam met maatname

Versamelname ‘n skool visse ‘n swerm bye ‘n bundel gedigte ‘n bos blomme ‘n tros druiwe ‘n hoop sand

Let wel: S.nwe. word saam met die lidwoorde of determineerders, die en ‘n gebruik, byvoorbeeld: Die man is siek. Hy is deur ‘n motor raakgery. Suzy bak ‘n heerlike koek.

Selfstandige naamwoorde het Meer-voude Postmorfeme word gebruik om meervoude te vorm Rivier- riviere Tafel- tafels Kind-kinders Bad - baddens Verklein-ing Postmorfeme word gebruik om verkleining te vorm Rivier- riviertjie Tafel-tafeltjie Kind-kindjie Boek-boekie

Selfstandige naamwoorde het geslag manlik ram-ooi beer-berin vroulik neef-niggie

Kyk na die volgende sinne en identifiseer die selfstandige naamwoorde Ek lees graag die Huisgenoot. Afrika is die tweede grooste kontinent. Daar staan twee pragtige stoele op ons stoep. Jy moet twee liter water by die mengsel voeg. Hulle het ‘n skool sardientjies by Houtbaai opgemerk. Die Bybel leer dat ons nie mekaar moet haat nie.

lidwoorde OF determineerders

Daar is 2 lidwoorde in Afrikaans: Bepaald die Ek het die boek gelees Onbepaald ‘n Ek het ‘n boek gelees

Voornaam-woorde

soorte staan in die plek van die s.nw. Betreklik Vraend Besitlik Persoonlik

Staan in die plek van eiename. Persoonlike v.nwe. ek my hy sy jy ons hulle julle

Besitlike v.nwe. myne Fatima s’n joue joune syne hare ons s’n Dui besitting aan Besitlike v.nwe. myne Fatima s’n joue joune syne hare ons s’n hulle s’n julle s’n u s’n

Met + wat =waarmee In + wat =waarin op + wat =waarop deur + wat Betreklike v.nwe. Het betrekking op iets en word dikwels as voegwoorde gebruik om sinne te verbind Met + wat =waarmee In + wat =waarin op + wat =waarop deur + wat =waardeur langs + wat =waarlangs onder + wat =waaronder MENSE: wie, met wie, op wie, vir wie, aan wie & wat

Vraende v.nwe. ‘n Vraag word gevra wie wat waarvan waarin waarop waarmee Met wie Vir wie Aan wie watter

Byvoeglike naamwoorde Of adjektiewe

Attributief: staan VOOR die s.nw Predikatief: staan NA die s.nw byvoeglike naamwoorde beskryf selfstandige naamwoorde Attributief: staan VOOR die s.nw Die mooi huis is ons s’n. Robin se ma bak heerlike koek. Mu-ain hou van swart hemde. Tasne is haar ouers se jongste kind. Predikatief: staan NA die s.nw Ons huis is mooi. Die boom is baie hoog. Mu-ain se broek is swart.

trappe van vergelyking mooiste mooier mooi Oortreffende trap Vergrotendetrap mooiste mooier Stellende trap mooi

Dink aan die ergste graad Intensiewe vorme Dink aan die ergste graad bloedrooi pikswart smoorkwaad lelieblank papnat plankdun piekfyn hondmak brandmaer

is woorde wat Handeling Of Aksie aandui WERKWOORDE

Hoofwerkwoorde Kaydee skryf ‘n gedig. Uche bou ‘n modelhuis. Tree SELFSTANDIG op Tree op as die GESEGDE van sinne Kaydee skryf ‘n gedig. Uche bou ‘n modelhuis.

Daar is 2 soorte: Oorganglik Onoorganglik Word deur ‘n voorwerp gevolg Liam dra die sak. Chad skop die bal Word nie deur ‘n voorwerp gevolg nie Linda slaap rustig. Thandiwe sing mooi. Daar is 2 soorte:

Saamgestelde of deeltjiewerkwoorde Die dele van die werkwoord kan geskei word óf as een woord gebruik word Ek stel haar aan die gehoor voor = voorstel Kelsey gaan vandag weg met vakansie= weggaan Devon hou voor die hek stil = stilhou

Abduragmaan word nou groot. Koppelwerkwoorde Koppel selfstandige- en voornaamwoorde met byvoeglike naamwoorde: blyk, heet, is, was, lyk, skyn, word Zahra is ‘n digter. Warah lyk moeg. Abduragmaan word nou groot. Jamie was baie gewild.

Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet HULPWERKWOORDE TYD WYSE VORM het, sal is, word Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet

Tyd In Afrikaans

Jaydene doen haar huiswerk Teenwoordige HANDELING GEBEUR NOU Jaydene doen haar huiswerk Michelle sing ‘n lied.

HANDELING het al KLAAR plaasgevind Verlede HANDELING het al KLAAR plaasgevind Naeelah het die brief geskryf. Tristan het sy werk gebring

HANDELING moet NOG plaasvind Toekomende HANDELING moet NOG plaasvind Lucas sal die vuilgoed optel. Robyn sal baie geld verdien.