Afrika, my Afrika Daniel Hugo.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
My siel, Pa Marie van Rensburg
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Sprokie vir ‘n stadskind
Die eerste “Vroegherfs”
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
NA VOOR.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
Rondom my Dawie de Jager.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Preek Jesaja 53:6.
RESENSIES.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
My hand ritsel Cas Vos ( ).
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

Afrika, my Afrika Daniel Hugo

Wat is jou gevoelens oor die kontinent waarop ons woon? Pre Lees Wat is jou gevoelens oor die kontinent waarop ons woon?

Die arme boer Die springkaan en die droogte Is swaar op onse land En wat van ons moet worde Is bowe myn verstand

In “Die Noordwaartse beweging van die Boere voor die Goot Trek” word die droogtetoestande en springkaanplae in die Karoo in die 9de eeu beskryf. Konteks Die Bybelboek Joel (1:4-14) verwys na die verwoesting wat sprinkane en droogte aanrig. Die anonieme teks is spottend, die Bybelteks doodernstig. Die titel van die bundel, Hanekraai, betrek ook die Bybel as interteks. Dit dui op verraad en verloëning; die leser moet dus bedag wees daarop dat die digter miskien met verskillende verwysings en betekenisse in die gedig gaan werk

“droogte // haelstorms en meteoriete” Satiriese belydenisvers Afrika, my Afrika – Daniel Hugo I vergeet van springkane en droogte haelstorms en meteoriete dit is die klein irritasies wat my radeloos maak: vlieë, vlooie, muskiete   II die muskiet prospekteer met sy boor – stellasie op die vlakte van my vel: hy soek die minerale in my are III die vervlakste, ratse vlooi is ‘n spring- haas op die karooveld van my kooi IV die vlieg is ‘n voorste sensasiesoeker: in hierdie droë land is hy eerste by – geboei deur trane wat loop, bloed wat vloei p. 19 “droogte // haelstorms en meteoriete”

Afrika, my Afrika – Daniel Hugo I vergeet van springkane en droogte haelstorms en meteoriete dit is die klein irritasies wat my radeloos maak: vlieë, vlooie, muskiete Eerste reël verras die leser: wat kan erger wees as “springkane en droogte”? Strofe 1 “haelstorms” is nie so erg nie; “meteoriete” is nie so erg nie. “meteoriete: steenagtige, meestal ysterryke massas wat uit die hemelruim op die aarde val Let op die nommering van strofes: formele Romeinse syfers Wat die digter “radeloos” maak, is vlieë, vlooie en muskiete Muskiete veroorsaak jaarliks die dood van ongeveer ‘n miljoen mense in Afrika!

die muskiet prospekteer met sy boor – “prospekteer”: ‘n terrein ondersoek om te kyk of daar erts, olie, ens. ontgin kan word. Digter skryf in spottende toon, wat veral in sy hiperbole na vore kom: “die muskiet prospekteer”; dit het ‘n “boorstellasie”; die vlooi is ‘n “springhaas” Strofe 2 enjambement II die muskiet prospekteer met sy boor – stellasie op die vlakte van my vel: hy soek die minerale in my are metafoor Daar is ook erns teenwoordig in die beelde wat eie is aan Afrika: “minerale”, “karooveld” en “hierdie droe land” “boorstellasie”: die toring van die boormasjien waaraan die boorgereedskap hang TITEL: Digter skep ‘n band met die land en betrek die gedigtitel. Die titel het ‘n suggestie van liefde en wanhoop. Die digter assosieer himself met Afrika “minerale”: bruikbare stowwe wat verkry word deur delwing, delfstowwe

die vervlakste, ratse vlooi is ‘n spring- III die vervlakste, ratse vlooi is ‘n spring- haas op die karooveld van my kooi Strofe 3 enjambement HIPERBOOL: Oordrywing ter wille van effek: “die karooveld van my kooi” vervlakste: verduiwelde, vervloekte springhaas: Suid-Afrikaanse knaagdier wat snags uitkom en springende beweeg kooi: bed karooveld: die uitgestrekte, plat, droe vlaktes in die binneland met hoofsaaklik lae plantegroei

WENDING in laaste 3 reels: Sensasiesoeker: iemand wat die opskudding van ‘n ongewone voorval najaag IV die vlieg is ‘n voorste sensasiesoeker: in hierdie droë land is hy eerste by – geboei deur trane wat loop, bloed wat vloei Strofe 4 WENDING in laaste 3 reels: die “klein irritasie” van die vlieg word vereenselwig met “trane” en “bloed”; digter roep eeue se Afrika-geskiedenis op: koloniale uitbuiting, slawerny, oorloe, siektes, springkane en droogtes “geboei” in prominente rymposisie saam met “geboei”: Waarom sou die vliee “geboei” wees? Moontlik omdat die vliee vloeistof in die droe land soek OF die gruwel van trane en bloed selfs vliee deur die oorvloed van Afrika se trane en bloed boei.

Gedig is ‘n satiriese belydenisvers Gedig is ‘n satiriese belydenisvers. Wat bely die digter oor sy eie houding oor Afrika? Kan die digter van “Afrika-pessimisme” beskuldig word? Of wys die selfspot en humor van die grootste deel van die gedig ‘n sagter oordeel? Bespreking Die digter gebruik selfspot, intertekstuele verwysings en beelding soos hiperbool en klimaks in die slot om die leser te lei van ‘n aanvang wat humoristies lyk na ‘n skokkende slot. Die digter bind die gedig deur van rym en alliterasie gebruik te maak (“meteoriete” – “muskiete”), enjambemente (“boor-/stellasie” en “spring-/haas”) en talle metafore (“die vlakte van my vel” en die “vlooi is ‘n springhaas”

VRAAG OPSTELVRAAG Daniel Hugo gebruik metafore treffend in “Afrika, my Afrika”. Verduidelik sy gebruik van metafore deur te verwys na die muskiet, die vlooi en die vlieg. Verduidelik by elkeen op grond van watter ooreenstemmende kenmerke die beeldspraak berus en gee ten slotte jou mening oor die geslaagdheid daarvan. (200-250 woorde) [10]

MOONTLIKE ANTWOORD Die metafore pas goed in die Afrika-konteks. Die muskiet word metafories aan prospekteerders gelykgestel. Die ooreenkoms is dat albei delf. Die muskiet se monddele is soos die boorstellasie van ‘n prospekteerder. Sowel die monddele as die boorstellasie het ingewikkelde werkinge. Die spreker vergelyk sy vel met ‘n vlakte. Die muskiet delf soos ‘n prospekteerder op die vlakte. Sy bloed is soos die minerale waarna die prospekteerders soek. Die vlooi word aan ‘n springhaas gelykgestel. Albei maak uiters ratse spronge. Die spreker se bed word metafories aan ‘n “karooveld” gelykgestel. Springhase kom in die Karoo voor. Die vlieg word metafories ‘n sensasiesoeker. Soos ‘n sensasiesoeker is die vlooi ook eerste op die toneel waar trane of bloed loop. Leerders gee hul eie mening oor die gelsaagdheid van die metafore. [7 feite + 3 aanbieding) [10] Antwoord