Ysbeer
Beskrywing Wit pels Kort stert Klein ore Klein kop Lang,keëlvormige liggaam
Habitat Natuur aangepas vir'n habitat van land, water en ys,en is afhanklik van die pakys. Hulle kom ook voor in die Noordpool.
Dieët Robbe Kalfie walvisse Pikkewyne
Vyande Die MENS Aardverwarming
Ander Feite Die ysbeer is die grootste vleiseter. Mannetjies bere kan tot 680 kg weeg. Ysbere het 42 tande.
Interessante Feite Die ysbere hiberneer deur die winter. Een van die grootste beer spesies. Kry NET 2 welpies. 30 miljoen jaar terug ontstaan.
Bibliografie https://af.wikipedia.org/wiki/Ysbeer
Baie dankie !!