EKSAMENRIGLYNE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
NA VOOR.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Formele brief aan die pers
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Sessie 3.2 LEES EN KYK.
Bybelvasvra!.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Afrikaanse woordspeletjie
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
HERSIENING STROOMBANE.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Webregistrasie.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
LO Graad 11 Kwartaal 4.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Algemene feite oor sout
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vrugte van die Gees.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2
Hand. 1:
Stasie 1.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

EKSAMENRIGLYNE

BEGRIPSTOETS Ons noem dit VRAAG EEN, maar daar is TWEE tekste: Een stuk prosa (24 punte) 600 – 700 woorde Een visuele teks (6 punte)(min woorde) - vra net een meervoudige keusevraag - vra net 1 oop vraag* - 40% 40% 20% - denkvlakke NB: ‘n Vlak 4 of 5-vraag is nie noodwendig MOEILIKER as ‘n vlak 1–vraag nie.

DILEMMA MET EEN OOP VRAAG Wat is ‘n oop vraag? Dis ‘n vraag wat heel moontlik ‘n lang antwoord gaan hê en nie bloot JA/NEE nie. Eienskappe van ‘n oop vraag: Dit vra van jou om te dink/reflekteer. Dit vra vir jou opinie/gevoelens. Dit plaas die beheer van die antwoord in jou hande. VRAAG: Is dit dan nie VLAK 4 en VLAK 5-vrae nie? Indien wel, het ons 6 daarvan nodig en nie net EEN soos voorgeskryf nie.

NASIEN VAN BEGRIPSTOETS ONTHOU: Spelling en taal tel nie, behalwe as dit die betekenis van die antwoord belemmer. Ja/Nee; Waar/Onwaar; feit/mening – verdien NIE MEER ‘n punt nie. Die vraag tel EEN/MEER punt(e) en dis die motivering wat die punt verdien. As daar gevra word vir 1 woord as aanhaling is dit verkeerd indien die kandidaat 2 of meer woorde gee.

AFDELING B VRAAG 2 OPSOMMING Ons mag net vra dat die kandidaat in puntvorm moet opsom. HT vra paragraaf!!!! Mag nie meer as 250 woorde gee om op te som nie. Kandidaat verloor punte indien daar direk aangehaal word. Moet eie woorde gee. Taal- en spelfoute word nie gepenaliseer nie. Volsinne is nie verpligtend nie

NASIEN VAN OPSOMMING Eerste ronde nasien: kandidaat het al die feite korrek, t.s.v. spelfoute en direkte aanhalings. Punte is dus: FEITE: 7 Taal: 3 2de ronde nasien: Het aangehaal en kan dus net 1 punt vir taal kry. Finale punt is: Feite = 7 Taal = 3, maar daar is aanhalings = net 1 taalpunt beskikbaar = 8/10 Kyk na hierdie voorbeeld: 1. Eie woorde  2. Eie woorde  3. Direk aangehaal.  4. Direk aangehaal.  5. Eie woorde.  6. Direk aangehaal.  7. Eie woorde.  As die kandidaat enigsins aangehaal het, is daar net 1 taalpunt beskikbaar.

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Hier word DRIE vrae gestel: Vraag 3: Advertensie (10) (Sluit 1 oop vraag in) (Sluit 1 meervoudige keusevraag in) Vraag 4: Spotprent/Strokiesprent (10) Vraag 5: 2 tekste Teks A: Prosa (14 punte) Teks B: Prent met ‘n kort teks (6 punte)

Taalstrukture en –konvensies (Vervolg) Vraag 3 – 5 Die vrae moet oor die volgende komponente handel: A Woordeskatuitbreiding en taalgebruik B Sinstrukture C Kritiese taalbewustheid NB: Onthou sekere tekste leen hulself tot sekere taalvrae.