Rekeninge in die Algemene Grootboek DEBIET (Dt) KREDIET (Kt) BALANSSTAAT AFDELING - KAPITAAL + ONTTREKKINGS - + - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE -AFDELING INKOMSTE - + UITGAWES + - Wamark Publishers ©
Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Transaksie: Ontvang geld vir lewering van ‘n diens i.e. Lopende inkomste R 1 000 Bates Inkomste Uitgawes + - - + + - Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat vermeerder. Lopende inkomste is ‘n Inkomste wat Eienaarsbelang vermeerder. B = E/B + L + 1 000 = + 1000 Voorbeelde van ondernemings wat dienste lewer: Haarkappers, Dokters, Kinderoppassers, Platejoggies . Dt Bank (B) Kt Dt Lopende inkomste(I)Kt Lopende inkomste 1 000 Bank 1 000 Wamark Publishers ©
Transaksie: Kontantbetaling van uitgawes bv. skryfbehoeftes R100 Bates Inkomste Uitgawes + - - + + - Dt Bank (B) Kt Dt Skryfbehoeftes (U) Kt Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Bank is Bate wat verminder. Skryfbehoeftes Is ‘n uitgawe wat Eienaarsbelang verminder. B = E/B + L -100 = - 100 Ander voorbeelde van uitgawes : Brandstof, salarisse, lone, materiaallkoste, herstelwerk, verpakkingsmateriaal, elektrisiteit, telefoon, internet. Skryf- behoeftes 100 Bank 100 Wamark Publishers ©
Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Transaksie: Kontantbetalings van Bates bv. Skoene om mee handel te dryf R150 (Kosprys) Bates Inkomste Uitgawes + - - + + - Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat verminder. Handelsvoorraad is ook ‘n Bate wat vermeerder B = E/B + L - 150 + 150 Netto effek Ander voorbeelde van bates: Grond en geboue, Voertuie, Toerusting, Kleinkas en Wisselgeld. Dt Bank (B) Kt Handelsvoorraad 150 Dt Handelsvoorraad(B)Kt Bank 150 Wamark Publishers ©
Transaksie: Kontantverkope R 200 Koste van verkope (Kosprys) R 150 Bates Inkomste Uitgawes + - - + + - Dt Bank (B) Kt Dt Verkope(I) Kt Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Verkope is ‘n Inkomste. ‘n Inkomste vermeerder Eienaarsbelang. Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer kontant gedeponeer word. B = O/E + L + 200 = + 200 Verkope 200 Bank 200 Dt Handelsvooraad(B) Kt Dt Koste van verkope( U) Kt Handelsvoorraad is ‘n bate wat verminder wanneer dit verkoop word. Koste van verkope (Kosprys) is ‘n uitgawe wat Eienaarsbelang verminder. B = E/B + L - 150 = - 150 Koste van verkope 150 Handelsvoorraad 150 Die verskil tussen verkope en koste van verkope word bruto wins genoem. Wamark Publishers ©