HERSIENING ORGANIESE CHEMIE
Organiese verbindings wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan KOOLWATERSTOWWE Organiese verbindings wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan HOMOLOË REEKS 'n Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word FUNKSIONELE GROEPE 'n Binding of 'n atoom of 'n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van 'n groep organiese verbindings bepaal.
Alkielhalied/halo-alkane alkene alkyne Alkielhalied/halo-alkane alkohole aldehiede ketone Esters Karboniel- sure
Karboniel met waterstof Karboniel met hidroksiel enkelbinding dubbelbinding trippelbinding halied hidroksiel Karboniel met waterstof Karboniel Karboniel met suurstof Karboniel met hidroksiel
1 2 5 6 3 7 4 met pent et heks prop hept but -ol -al -oon -oënsuur IUPAC NAME 1 2 3 4 met Fx groep -ol -al -oon -oënsuur -oaat 5 6 7 pent et heks prop hept but
Aantal C # 1,2 IUPAC NAME di an tri en tetra yn -ol -al -oon -oaat #-iel Fx groep -ol -al -oon -oaat -oënsuur
IUPAC NAME 2-metielbut-1-een 1-bromo-2-chlorosiklopentaan 2-metielprop-1-ol 4,4-dimetielpent-2-yn 3-metielbutanal
IUPAC NAME pent-2-oon propanoësuur metielbutanoaat
IUPAC NAME Wanneer haloalkane benoem word, kry die halogeen atome nie voorkeur bo alkielgroepe nie – nommering moet begin vanaf die kant naaste aan die eerste substituent, óf die alkielgroep óf die halogeen. In haloalkane, waar bv. 'n Br en 'n Cℓ dieselfde nommer het wanneer vanaf enige kant van die ketting genommer word, verkry Br alfabetiese voorkeur. Wanneer IUPAC-name geskryf word, verskyn substituente as voorvoegsels wat alfabeties geskryf word (bromo, chloro, etiel, metiel), met ignorering van voorvoegsels di- en tri.
VERSADIGDE VERBINDINGS Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings is nie. ONVERSADIGDE VERBINDINGS Verbindings waarin een of meer meervoudige bindings voorkom tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings +Br2
GEKONDONSEERDE FORMULE MOLEKULÊRE FORMULE 'n Chemiese formule wat die tipe atome en die korrekte getal van elk in 'n molekuul aandui STRUKTUUR FORMULE 'n Struktuurformule van 'n verbinding toon aan watter atome aan mekaar gebind is in die molekuul. Atome word voorgestel deur hul chemiese simbole en lyne word gebruik om ALLE bindings wat atome bymekaar hou, aan te toon. GEKONDONSEERDE FORMULE Hierdie notasie toon die wyse aan waarop atome aan mekaar gebind is in die molekuul, maar toon NIE ALLE BINDINGSLYNE NIE.
ISOMERE STRUKTUUR KETTING POSISIONELE Organiese molekule met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende struktuurformules. STRUKTUUR KETTING Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende tipes kettings Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende posisies van die syketting, substituente of funksionele groepe op die stamketting POSISIONELE
ISOMERE Heksaan 2-metielpentaan 2,2-dimetielbutaan
VRAE OOR REAKSIES as jy die REAKTANTE het…
VRAE OOR REAKSIES as jy die REAKTANTE het…
VRAE OOR REAKSIES as jy die REAKTANTE & PRODUKTE het…
FISIESE EIENSKAPPE alkane alkene alkyne haloalkane alkohole aldehiede ketone ester haloalkane aldehiede ketone ester alkohole karboksielsure
KOOKPUNTE DAMPDRUKKE Sterkste kragte = hoogste kookpunte, want meer energie is nodig om die bindings te breek neem toe met grootte Want van der Waalskragte neem toe met grootte, so lang kettings het sterker kragte, so meer energie is nodig om die bindings te breek Vertaktheid laat kookpunte daal, want vertakte kettings kan minder styf teen mekaar gepak word, daarom is hulle verder van mekaar en is die van der Waalskragte swakker. Minder energie is dus nodig om die bindings te breek (hoe maklik dit verdamp) neem af met grootte, want van der Waalskragte neem toe met grootte Lang kettings het sterkter kragte, daarom is meer energie nodig om bindings te breek en verdamp lang kettings stadiger as kort kettings
SMELTPUNTE Sterkste kragte = hoogste smeltpunte, want meer energie is nodig om die bindings te breek Neem toe met grootte, want lang kettings kan stywer teen mekaar gepak word, daarom is hulle nader aan mekaar en is die van der Waalskragte sterker. Meer energie is dus nodig om die bindings te breek Simmetrie (of sferiese vorms) laat die smeltpunt styg, want hoe meer simmetries die molekuul, hoe kleiner is die oppervlakarea en hoe stywer kan hulle aan mekaar gepak word …meer energie is dus nodig om die molekule uit die vaste stof netwerk te breek.
Indien die kragte verskil sal dit nie oplos nie OPLOSBAARHEID “Soort los soort op” DUS As die intermolekulêre kragte tussen die oplosmiddel en die opgeloste stof dieselfde, sal dit oplos Indien die kragte verskil sal dit nie oplos nie
VISKOSITEIT Die teenstand teen vloei ( of hoe taai dit is) neem toe met grootte Want van der Waalskragte neem toe met grootte, Lang kettings het sterkter kragte daarom vloei dit stadiger
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens
VRAE OOR KOOKPUNTE, OPLOSBAARHEID, VISKOSITIET ens