De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING POLIMERE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING POLIMERE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING POLIMERE

2 'n Molekuul wat uit 'n groot getal atome bestaan
MAKROMOLEKUUL 'n Molekuul wat uit 'n groot getal atome bestaan POLIMEER 'n Groot molekuul wat uit kleiner monomeer-eenhede bestaan wat kovalent aan mekaar gebind is in 'n herhalende patroon MONOMEER Klein organiese molekule wat kovalent aan mekaar gebind kan word in 'n herhalende patroon

3 ADDISIEPOLIMERISASIE
'n Chemiese reaksie waarin monomeermolekule verbind om 'n polimeer te vorm ADDISIEPOLIMERISASIE 'n Reaksie waarin klein molekule verbind om baie groot molekule te vorm deur byvoeging by dubbelbindings KONDENSASIEPOLIMERISASIE Molekule van twee monomere met verskillende funksionele groepe ondergaan kondensasiereaksies met die verlies van klein molekule, gewoonlik water

4 ADDISIEPOLIMEER KONDENSASIEPOLIMEER
'n Polimeer wat gevorm word wanneer monomere (wat gewoonlik 'n dubbelbinding bevat) verbind deur 'n addisiereaksie KONDENSASIEPOLIMEER 'n Polimeer wat gevorm word deur twee monomere met verskillende funksionele groepe wat aan mekaar skakel in 'n kondensasiereaksie waarin 'n klein molekuul, gewoonlik water, verloor word

5 Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere.

6 ADDISIE om POLI-ETILEEN te vorm
Nafta (petroleum) word uit rû-olie verkry Katalitiese kraking van die nafta (lang ketting alkane) gee alkene Eteen (in gas vorm) ondergaan polimerisasie om poli-etileen te vorm. Die warm, vloeibare poli-etileen word deur ‘n plaat met gaatjies gedruk en ‘n lem sny die (nou soliede) stringe in kleiner korreltjies op gebruike

7 pva Poli viniel asetaat
Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere. pva Poli viniel asetaat

8 pva Poli viniel chloried
Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere. pva Poli viniel chloried

9 Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere.
Polistireen


Download ppt "HERSIENING POLIMERE."

Verwante presentaties


Ads door Google