Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Die vermoë om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Onderwyser Antjie Krog.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Is jy regtig graad 10?.
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Zinsdelen Uitleg met voorbeelden
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
“gevangene van die wet”
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Filp. 2:
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
Line Up!.
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
Hand. 1:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
Transcript van de presentatie:

Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form Bron: Afrikaans sonder Grense - Graad 8

’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp, ’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp.

Die skoolhoof hou ‘n toespraak. Sê wat die onderwerp, gesegde (werkwoord) en voorwerp in die volgende enkelvoudige sinne is. Die skoolhoof hou ‘n toespraak. onderwerp gesegde voorwerp Die skoolhoof hou ’n toespraak. b) Meneer Mathys gee kunsklasse. onderwerp gesegde voorwerp Meneer Mathys gee kunsklasse.

Hoe identifiseer ons die onderwerp, gesegde en voorwerp? Wie doen wat onderwerp gesegde voorwerp

Deel julle sinne met die res van die klas. Werk in groepe van 2-3 en skryf drie sinne van julle eie neer wat die “Wie doen wat?” volgorde volg. Deel julle sinne met die res van die klas.

Plaas die gegewe bywoorde op die regte plekke in die volgende sinne. Die leerders vergader in die saal elke Maandag vroeg. Die onderwysers gesels lekker by die skool vandag. Die leerders vergader elke Maandag vroeg in die saal Die onderwysers gesels vandag lekker by die skool

Die volgorde van bywoorde in een sin: Bywoord van tyd: Wanneer stap Bettina? Bywoord van wyse: Hoe stap Bettina? Bywoord van plek: Waar stap Bettina? T W P

Voltooi die werkkaart op google forms https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScZrkO2L1tteKycnOvmF86jKeJ49rdvh1ofEu9Fn2E16J20Cw/viewform?usp=pp_url