Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GEDICHT 2.8 EINDRIJM EN SONNET. WAT GAAN WE DEZE LES LEREN? 1.Wat eindrijm is 2.Wat mannelijk, vrouwelijk en onzijdig rijm is. 3.Wat rijmschema`s zijn.
Advertisements

Poëzie Gedichten.
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
BOEKMERK Marise Joubert.
Jeanne Goosen die dag op nuweland.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Pryslied deur Antjie Krog
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Ingrid Jonker Ingrid Jonker het onstabiele kinderjare gehad. Sy is op Douglas in die Noord-Kaap gebore en haar ma is baie vroeg oorlede. Sy moes toe grootgemaak.
Hoe behandel ons gedigte in die klas??
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991.
Vincent van Gogh As predikantseun het hy ’n brandende begeerte gehad om die kerk te dien en maatskaplike.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Eksamenlokaal Suzaan Laing.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
NA VOOR.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Pa Marlise Joubert.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Beeld van God.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
“last grave at dimbaza”
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
S.J. Pretorius SJ Pretorius was ‘n onderwyser in Linden, Johannesburg. Sy vrou, Anna was posmeesteres. Sy het viool gespeel en so het hul mekaar op konserte.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Gestorwe planeet Eveleen Castelyn.
Wie’s Hy? Adam Small.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Semantiek Woordverhoudings
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hand. 1:
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Transcript van de presentatie:

flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU

die natuurlike beweging Die herhaling van woorde met dieselfde klanke RITME Vrye rym rym wanneer woorde aan die einde van die versreël rym eindrym aabb paarrym abba die natuurlike beweging van beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe in ‘n vers kruisrym abab Gebroke rym Omarmende rym abcb abcd

ALLITERASIE herhaling van vokale of diftonge In ‘n versreël. die herhaling van medeklinkers in ‘n versreël ALLITERASIE herhaling van vokale of diftonge In ‘n versreël. ASSONANSIE

vergelyking personifikasie metafoor twee dinge word vergelyk of gelyk gestel met die woorde nes, net soos, soos, as, Menslike eienskappe word aan lewelose dinge, abstrakte begrippe en diere toegeskryf personifikasie een saak word direk in die plek van ‘n ander gestel metafoor

een versreël in ‘n ander oorloop Funksies: ELLISIE enjambement AANDAGSTREEP word gebruik om ‘n kontras aan te dui of iets na die pouse te beklemtoon wanneer ‘n sin sonder leestekens van een versreël in ‘n ander oorloop Funksies: 1.Dit bind die gedig tot ‘n hegte eenheid 2. Aparte dinge wat opgenoem word, word ewe veel beklemtoon 3. Dit bewerkstellig ‘n vinnig tempo KOMMAPUNT& DUBBELPUNT ‘n lettergreep word uit ‘n woord weggelaat om ‘n vaste tempo in die gedig te handhaaf ELLIPS OF BELETSELTEKEN kan gebruik word as beskrywings gegee word of as voegwoorde uitgelaat word dui ‘n onvoltooide sin of gedagte aan

Woorde wat klanke naboots HERHALING klanke, woorde of frases kan herhaal word Klanknabootsing Of onomatopee Woorde wat klanke naboots of voorstel

twee sake wat lynreg verskil, word langs mekaar gestel oksimoron paradoks ironie twee sake wat lynreg verskil, word langs mekaar gestel teenoorgestelde van wat verwag word Paradoks met 2 teenstrydige woorde

Dinge word teenoor mekaar gestel en vorm ‘n teenstelling POLISINDENTON KONTRAS Iets anders word gesê as wat werklik bedoel word RETORIESE VRAAG die weglating van voegwoorde om iets te beklemtoon Iets word heeltemal oordryf EUFEMISME OF VERSAGTIG LITOTES ‘n vraag waarop daar nie ‘n antwoord verwag word nie die herhaling van voegwoorde om iets te beklemtoon Iets wat belangrik is, word verklein ASINDENTON HIPERBOOL

‘n strofe met drie versreëls word ‘n TERSINE genoem ‘n strofe met twee versreëls word ‘n KOEPLET genoem ‘n strofe met drie versreëls word ‘n TERSINE genoem ‘n strofe met ses versreëls word ‘n SEKSTET genoem ‘n strofe met AGT versreëls word ‘n OKTAAF genoem ‘n strofe met vyf versreëls word ‘n KWINTET genoem