Niks is waarna dit lyk nie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Jeanne Goosen die dag op nuweland.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
Afrika, my Afrika Daniel Hugo.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Woordsoortonderskeiding
KONTAK Antwoordgids.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Pa Marlise Joubert.
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
Druk (Click) om voort te gaan
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Druk (Click) om voort te gaan
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

Niks is waarna dit lyk nie Johan Myburgh

Johan Myburgh Wie is die digter? Gebore op 17 Julie 1957 in Pietersburg (Polokwane) Bring sy skooljare op Potchefstroom deur Ontwikkel ‘n liefde vir die kunste en vir skryf Sudeer teologie aan die Universiteit van Potchefstroom Word predikant in die Gereformeerde kerk in Oos-Londen Woon tans in Johannesburg waar hy joernalis en kunskritikus is Debuutbundel: Vlugskrif (1984) Kontrafak (1994): ontvang Eugene Marais prys Kamermusiek (2008)

Die voorblad-illustrasie ('n kunswerk van Stephan Erasmus met die titel “Broken telephone”), beeld ‘n kommunikasie-versteuring uit (een van die temas van die bundel). Die bundel

Stutterheim

INHOUD Niks is waarna dit lyk nie – Johan Myburg   Ek ry deur sagte suurveld vlak voor Stutterheim, verlustig my aan plomp skape wat soos Bach se skaapkoraal rustig wei in heuwels gras. Die veld is egalig groen en wuif gifgeel plate voorjaarblomme. Alles dui, bo alle twyfel, op ‘n uitermate goeie jaar. By die afklim vir ‘n foto van dié idilliese toneel lyk gras geler, minder geil, meer pollerig en oorbewei, blyk suurveld - (soortnaam): veld wat met suurveld begroei is; weiveld van swak gehalte, maar met groot drakrag in die somer. INHOUD plomp - (b.nw.): vet, swaarlywig Bach – (eienaam): Johann Sebastian Bach (1685-1750) was ‘n Duitse komponis van die Barok-era. Bach se skaapkoraal – die 9de gedeelte, bekend as “Skape mag veilig wei”, uit Bach se sg. “Jagkantate” idilliese – (b.nw): landelike, skilderagtige, ongerep, idiaal, volmaak koraal – (soortnaam): maklik singbare kerklied of die melodie daarvoor; dikwels ‘n liries-epiese gedig wat op musiek geset en gesing word.

skape vrotpoterig kruppel met klitsgras vasgewoel in wol; lê half verskuil in gras die halfgevrete karkas van ‘n skaap, vol vretende organismes. Hand oor die neus vlieg ek om, hoor ‘n gesis en trap ‘n adder wat verraderlik bruin in die voetpad pof net-net mis.   vrotpoterig – (bw): “vrotpootjie” is ‘n smetterige infeksie, gewoonlik aan ‘n perdepoot, en word veroorsaak deur langdurige staan in ‘n nat stal. klitsgras – (soortnaam): grassoort waarvan die blare of sade in die wol en hare van diere vassit verraderlik – (bw): soos ‘n verraaier; onverhoeds pof – himself opblaas of dikker laat voorkom.

BESPREKING Gedig verskyn in die bundel “Kamermusiek” In die gedig is die verteller ‘n reisiger wat die landskap op intens visuele wyse ervaar – van Idilliese bewondering tot verraderlike ontnugtering Die titel waarsku: moenie dinge op sigwaarde neem nie Dieper as die oppervlak skuil duister waarhede wat met fyner en kritiese waarneming gevind kan word. Selfs al draai jy in afsku daarvan weg, wag die spreekwoordelike slang in die gras. Die gedig daag ook die leser uit om krities na advertensietaal te kyk

VORM Vaste strofebou: 5 kwatryne (vierreëlige strofes) Niks is waarna dit lyk nie – Johan Myburg   Ek ry deur sagte suurveld vlak voor Stutterheim, verlustig my aan plomp skape wat soos Bach se skaapkoraal rustig wei in heuwels gras. Die veld is egalig groen en wuif gifgeel plate voorjaarblomme. Alles dui, bo alle twyfel, op ‘n uitermate goeie jaar. By die afklim vir ‘n foto van dié idilliese toneel lyk gras geler, minder geil, meer pollerig en oorbewei, blyk Rymskema: abcb “sagte suurveld”: alliterasie a b c Geen vaste metrum (ritme) nie. Derde strofe verdeel die gedig in 2 dele: die eerste 10 reëls met ‘n vloeiende styl, en die laaste 10 reëls wat deur ‘n staccato-agtigheid gekenmerk word. Vergelyking Personifikasie Die gedig maak gebruik van perspektief, asof die landskap beurtelings deur ‘n teleskoop en mikroskoop bekyk word om die progressie (regressie) uit te beeld “gras geler, minder geil”: alliterasie

Hoekom “Hand oor die neus”? skape vrotpoterig kruppel met klitsgras vasgewoel in wol; lê half verskuil in gras die halfgevrete karkas van ‘n skaap, vol vretende organismes. Hand oor die neus vlieg ek om, hoor ‘n gesis en trap ‘n adder wat verraderlik bruin in die voetpad pof net-net mis.   Dit gaan oor die spreker se visuele ervaring, wat ‘n verskuiwing ondergaan van die eerste na die tweede deel van die gedig. Hierdie verskuiwing in visuele perspektief veroorsaak ook ‘n verskuiwing in emosionele perspektief. Hoekom “Hand oor die neus”?