TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie Platinum p. 9 - 11
Spraakklanke : 3 groepe Vokale (klinkers) Lug gaan vrylik deur a,aa; e, ee; o, oo; u, uu; i; ie; eu; oe; Konsonante (medeklinkers) Versperring in lug se pad Eksplosiewe (plofklanke): b, d, k, gh, p, t, tj Frikatiewe (wrywing): v, w, s, z, g, h, sj Nasale: m,n ng, Lateraal: l Triller: r Diftonge (Tweeklanke) Twee klanke versmelt tot een klank in ‘n lettergreep, maar albei kan nog gehoor word Matjie, ai (baie), aai (fraai, saadjie), e (bedjie), eeu, y, ei, ooi, oo (boontjie), ou, o (dotjie, toiing), ui, oei
bloe / mis / te; ver / dui / de / lik Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens hoe ‘n woord geskryf word. Klankgrepe is die verdeling van klanke volgens ‘n hoe ‘n woord gesê word. 'n Lettergreep is ‘n groepie klanke (of letters) wat saam gaan, met 'n vokaal as die kern: bloe / mis / te; ver / dui / de / lik
Lettergreepverdeling Indien twee identiese konsonante langs mekaar tussen vokale staan, word daar tussen hulle afgebreek Indien n en g langs mekaar staan, word daar altyd tussen hulle afgebreek, al vorm die n en g saam een klank Indien 'n s en 'n j langs mekaar staan en een klank vorm (sj) soos in masjien, word daar nooit tussen hulle afgebreek nie: bak-ke, bal-lerina, bor-rel, interes-sant, kop-pie en–gel, hon–ger, lan–ger ma–sjien, bro–sjure, blan–sjeer
Lettergreepverdeling (vervolg) Indien die stam van 'n woord op 'n d of t eindig, en die verkleinwoord deur die toevoeging van 'n –jie gevorm, word daar altyd tussen die d of t en die –jie afgebreek Indien 'n woord op 'n ander konsonant as d of t eindig en die verkleingsvorm deur die toevoeging van -tjie of –etjie gevorm word, word die woord voor die-tjie afgebreek beeld-jie, land-jie, kat-jie, koerant–jie bottel– tjie, rekenaar– tjie, papier– tjie, masjien– tjie
Grondbeginsels vir Afrikaanse spelling Spelling word bepaal deur tradisie van Standaardafrikaans spelling is gebaseer op Standaardafrikaans se klankstelsel Gelykvormigheidsbeginsel (woorde en hulle afleidingas sover moontlik gelykvormig gespel) Fiets (met wiele) en viets (netjies, deftig) Kombuis (nie kebuis nie), gordyn (nie gerdyn nie) Mond (nie mont nie), want meervoud is monde
Spelreëls Afkappingsteken Meervoude en verkleiningsvorme van: selfstandige naamwoorde (ook eiename) wat eindig op –i, -o, -u en 'n beklemtoonde -a eiename wat eindig op ‘n –e en -(r)s wat nie uitgespreek word nie letters, syfers, getalle, simbole Waar klanke in ‘n woord nie uitgespreek word nie alibi’s, video’tjie; skadu’s, pa’s, pa’tjie (maar oupas en oupatjie) Terblanche’e; Cilliers’tjie; Du Plessis’s, Marais’tjie a’s; b;tjie, m’etjie, 3’tjie, 1990’s; g’n (geen); s’n (syne);
Spelreëls (vervolg) Kappie ‘n lang i, o, u en e in ‘n oop lettergreep Die kappie wys dat 'n vokaal as 'n lang, uitgerekte klank uitgespreek moet word. ‘n lang i, o, u en e in ‘n oop lettergreep Wanneer 'n lang, gerekte e in 'n geslote lettergreep voorkom wat op 'n enkele (een) konsonant eindig Wanneer geslote lettergreep eindig op twee konsonante, nie kappie nie affêre; sê; sôe; aikôna; brûe, rûe miljoenêr; seklondêr; skêr; populêr kombers, pers
Koppelteken word gebruik Spelreëls (vervolg) Deelteken Word gebruik om ‘n grens tussen twee lettergrepe aan te dui Koppelteken word gebruik Om ‘n opeenhoping van vokale wat moeilk lees, te voorkom In koppelinge met vreemde woorde As die word te lank is en moeilik lees Beïnvloed; reünie; naïef; silhoeët; vermoë; moeë Toe-eien; drie-enig; foto-omslag; bo-op; senu-uitputting Ad hoc-komitee; en suite-badkamer; in vitro-bevrugting Ontwikkelingspan-afrigter; Springbok-All Black-wedstryd; Pretoria-Johannesburg-pad
Koppelteken (vervolg) Verbindings met syfers, simbole, lettername, afkortings en akronieme. Verbindinge met –hulle en –goed Saamgestelde titels Aardrykskunige eiename Herhalingsvorme Verbindinge met “en” As weglatingsteken A-span, DNS-molekule, 30%-afslag; 1994-verkiesing; 4x4-bakkie; 100 m-wedloop, Pa-hulle; Ma-goed Direkteur-generaal; luitenant-kolonel Groot-Brittanje; Nieu-Seeland Kamma-kamma; fluit-fluit; Bek-en-klouseer; heen-en-weerryery Binne- en buitekant; Skoolseuns en -dogters