ASEMHALING EN GESONDHEID LUGBESOEDELING: Lug word besoedel deur: - rook, stof, - skadelike gasse deur: - kragsentrales, fabrieke, motorvoertuie ROOK van tabak: Bevat: teer, koolstofmonoksied, nikotien SIEKTES : Kroniese Brongitis Emfiseem Longkanker Tuberkulose
Kroniese Brongitis Rook: verhoog slymafskeidings Verlaag werking van silia Vernietig wandweefsel van tragea en brongi deur kieme wat ophoop agv rook
Emfiseem Brongi word verstop deur oormate slym afskeiding Ensieme los die alveoli op en wande breek af Longe verloor elastisiteit Gevolg: gaswisseling vind nie doeltreffend plaas nie
Emfiseem
Longkanker Onbeheerde seldeling by longweefsel Pynlike siekte Lei tot dood NIE ROOK NIE!!!
Tuberkulose Word veroorsaak deur bakterieë Mycobacterium tuberculosis Aansteeklik Bakterieë besmet longe en breek longweefsel af Hewige hoesbuie – bloedvaatjies bars Bloed word dikwels uitgehoes Persoon uitgeput en verloor massa Voorkom deur inenting en behandel antibiotika
Tuberkulose