Woordsoortonderskeiding

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Grammatica hst. 1 t/m 3 Woordsoorten Zinsdelen PV H1 WG LW H. 1 NG BNW
Advertisements

Woordsoorten benoemen
GRAMMATICA BLOK 1 T/M 4 Uitleg en voorbeelden Woordsoorten Basis leerjaar 4.
Verschil: redekundig en taalkundig ontleden
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
A – Z van Taalleer R Schutte.
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Woordsoorte In afrikaans
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Samestellings Graad 4.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
WOORDE MET HOOFLETTERS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Laerskool George-Suid
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Die straatkind Linda Roos.
Woorde en Musiek: Carli Lessing
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Woordsoorten: Lidwoorden
Ons Wonderlike Skepper
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
God het nie witbroodjies nie!
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
WOORDSOORTEN HAVO-2.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Woordsoortonderskeiding Woordsoorte Woordsoortonderskeiding

Die woorde van ‘n taal word in die volgende groepe woordsoorte of rededele ingedeel. Die selfstandige naamwoord (s.nw.) Die voornaamwoord (vnw.) Die byvoeglike naamwoord (b.nw.) Die lidwoord (lw.) Die telwoord (telw.) Die werkwoord (ww.) Die bywoord (bw.)

Die selfstandige naamwoord n Selfstandige naamwoord dui die naam van iets aan en tree altyd op as n onderwerp of voorwerp in n sin.

Soorte Selfstandige naamwoorde Eiename – dui n besondere persoon of saak aan, bv. Paris Hilton, Hollywood, Brad Pitt, ens.

Soortname Dui n voorwerp aan wat tot n sekere groep of klas dehoort, bv. Man, son, hond, blom.

Afgetrokke (abstrakte) s.nw. Verwys na ontasbare begrippe en nie-sintuiglike ervarings, bv. Liefde, vriendskap, ambisie, wysheid.

Stofname (massaname) Verwys na n gelyksoortige materiaal of grondstof, bv. Silwer, koper, sand, wol ,hout.

Maatname verwys na inhoudsmate, bv. n bord kos, n sak mielies, n koppie suiker, n lepel botter.

Versamelname Verwys na begrippe wat meer as een persoon of saak omvat,bv. Direksie, swerm, snoer.

Oefening Noem drie voorbeelde van elke soort selfstandige naamwoord. (Kyk of jy die voorbeelde kan maak met betrekking op filmsterre.)

Die Voornaamwoord Voornaamwoorde is gewoonlik plaasvervangers vir selfstandige naamwoorde.

Die persoonlike voornaamwoord Persoon of persone (ek,jy,u,sy,ons,julle,hulle) het die vakansie geniet. Dier of diere Die kat slaap op die bank. Hy is mak. Ding of dinge Die roomys is lekker. Gee dit vir die kinders.

Die besitlike voornaamwoord Dui besitter aan (Attributief en Predikatief) Attributief-Dis my,jou,ons fiets. Predikatief-Die fiets is myne,joune,ons s’n,julle s’n.

Die vraende voornaamwoord Word gewoonlik in n vraagsin gebruik. Wie loop daar? Aan wie skryf jy? Watter huis verkoop jy? Kom ook voor in stelsinne. Hy vra wie loop daar. Hy wil weet aan wie skryf jy.

Die Aanwysende voornaamwoord Vestig die aandag op n bepaalde persoon of saak. Hierdie,die,Daardie,sulke,dit, dieselfde

Die betreklike voornaamwoord Het betrekking op n persoon,persone,n saak,sake Van wie,waarvan,op wie,waarop,wat,waaroor.

Die onbepaalde voornaamwoord Verwys nie na n bepaalde persoon of saak nie. Iemand,niemand,n mens,die een,party,iets,niks

Die wederkerende voornaamwoord Wanneer die onderwerpen die voorwerp van n sin na een en dieselfde persoon verwys. Ek skaam my. Sy ontstel haar maklik. Hy verwonder hom. Hy was homself.

Die onpersoonlike voornaamwoord Daar is slegs twee onbepaalde voornaamwoord in Afrikaans, nl. Dit en Daar Daar was eendag. Dit reen.

Die byvoeglike naamwoord As die byvoeglike naamwoord voor die selfstandige naamwoord staan wat hy bepaal-attributief.Hy woon in n mooi huis. As n byvoeglike naamwoord na die selfstandige naamwoord staan wat hy bepaal-predikatief.Sy huis is mooi.

Die Lidwoord Word altyd gebruik saam met n selfstandige naamwoord. Die Onbepaalde lidwoord: Die man. Onbepaalde lidwoord: n man. Ou Nederlandse vorme: de, des, den.

Die Telwoord n telwoord word saam n selfstandige naamwoord of voornaamwoord gebruik.

Soorte telwoorde Hooftelwoord: Hoeveel is daar? Bepaalde hooftelwoord, een, tien, ses Onbepaalde hooftelwoord, baie, min Rangtelwoord: nie presies hoeveel nie! Bepaalde rangtelwoord, tweede, sesde Onbepaalde rangtelwoord, laaste, eerste.

Die werkwoord Noem die handeling van n sin-speel Druk n toestand uit-slaap Dui op verandering van toestand-sterf

Soorte werkwoorde Selfstandige werkwoord: kan aleen staan, Piet slaap, eet,werk. Hulpwerkwoord: Help die selfstandige werkwoord, Piet het geslaap.Die roos word gesnoei. Koppelwerkwoord: Koppel twee sinne, Dit is sy. Die blom lyk mooi.

Die Bywoord Bywoord van plek: Dit reen orals. Bywoord van tyd: Hy sal netnou. Bywoord vanwyse: Hy werk sing-sing. Bywoord van graad: Hy stap uiters stadig.