Anorganiese verbindings J.Oliphant
Anorganiese verbindings Anorganiese verbindings kan nie deur lewende organismes vervaardig word nie Kan ook koolstof (C) bevat - maar nooit koolstof en waterstof (H) saam nie
Inleiding
3. Bemesting stowwe Verskaf plantvoedingstowwe om grondvrugbaarheid te herstel Dis die doeltreffendste manier om gewasopbrengs en kos gehalte te verbeter Blengrikste stowwe is: Stikstof (in vorm van nitrate) Fosfor (in vorm van fosfate) Kalium
Oorgebruik van bemestingstowwe Grondstruktuur word afgebreek a.g.v. oormatige bemesting Reenwater en afloop water spoel van die stowwe weg uit grond uit Hierdie stowwe beland in damme, riviere en ander water bronne Dit veroorsaak besoedeling = Eutrofikasie
Eutrofikasie Bemestingstowwe beland in riviere/damme Fosfate veroorsaak oormatige alge groei Alge blokeer sonlig om water te penitreer Dit verhoed dat water plante kan fotosintetiseer
Eutrofikasie… Waterplante sterf Grootskaalse ontbinding vind plaas en put suurstof uit Ander organismes, soos visse, afhanklik van suurstof sterf Hierdie proses staan bekend as Eutrofikasie
Eutrofikasie