Meervoude.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
De R plaagt de dubbelklank -eer, -eur en -oor je hoort bir: je schrijft beer je hoort dur: je schrijft deur je hoort bor: je schrijft boor.
Advertisements

Gewoon mooi om naar te luisteren...
Verkleinwoorden 1 Voet Voetje Deur Deurtje Raam Raampje Lam Lammetje 2
WAT BETEKEND ARM ZIJN Klik om verder te gaan – muziek gaat aan.
Spelregels Per tweetal krijg je een bingokaart. De docent laat een vraag zien. Streep je antwoord weg van de bingokaart (als het antwoord op je kaart.
De lidwoorden Kleine woorden met grote gevolgen!! Welke ken je? (ne en fa du)
Spelling 1 3 vwo Op niveau, 1e druk (2014)
Mol en beer.
Natuurlijk leert de Koninklijke EHBO je helpen
Instapweek dag 1.
Blok 7 week 23 dag 1.
Kunst op school Robin, Koen, Fieke.
Vrouwen.
CNLS Leesmatrixflits Stimulering rechterhersenhelft
SKILPOPPE Barrie HOUGH.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
My siel, Pa Marie van Rensburg
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
Die Kappie ^.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Wat my ma my geleer het.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
Selfportret Herman Lintvelt.
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
KLANKE VOKALE.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
GESLAG: Manlik en Vroulik
Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?
b Opdrag: Hoor jy b aan die begin van ____?
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Verkleinwoorde.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DANKIE PA!!.
Algemene Sinode Dagwyding
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
MARANDA HOKKE NNRPF & KZNRPU KAMPIOENE
Voorstelling 2013.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
TAALFOKUS: MORFOLOGIE Simplekse, komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels; samestellings en afleidings; Uitspraakverskynsels Platinum p
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Opdracht product-PP Maak een PowerPoint over een product naar keuzen.
Die Heiliges Word Oorwin
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Vokale, konsonante en diftonge
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Meervoude

Deur rekenaar papier Motor pa oom Vis verf vraag Dier maan kop Vark oog gesig Ster stoof ploeg Foto gif oorlog Ouma polisieman muur Boot lip duif Onderwyser besigheid dorp Koning boompie berig

Deure rekenaars papiere Motors pa’s ooms Visse verwe vrae Diere mane koppe Varke oë gesigte Sterre stowe ploeë Foto’s giwwe oorloë Oumas polisie mure Bote lippe duiwe Onderwysers besighede dorpe Konings boompies berigte

Reël 1 Om ‘n meervoud te vorm moet ek of ‘n e of ‘n s by die woord voeg. Byvoorbeeld: dier – diere motor – motors onderwyser – onderwysers

Reël 2 Indien die vokaal ‘n kort klank is en gevolg word deur 1 konsonant, verdubbel ek die konsonant en voeg ‘n e by. Byvoorbeeld: lip lippe man manne kop koppe

Reël 3 Indien die vokaal ‘n lang klank is wat dieselfde lyk en deur 1 konsonant gevolg word, verloor ek die een vokaal en voeg e by. Byvoorbeeld: boot – bote Maan – mane muur – mure

Reël 4 Indien ‘n woord op ‘n f eindig verander die f na ‘n w en ek pas die ander meervoud reëls toe; indien nodig. Byvoorbeeld : verf – verwe stoof – stowe gif - giwwe

Reël 5 Indien ‘n woord op ‘n g eindig verloor ek die g en pas die ander reëls toe. Byvoorbeeld : vraag – vrae oog – oë ploeg - ploeë

Reël 6 Indien ‘n woord op ‘n dubbele konsonant eindig (behalwe ing) of ‘n dubbel vokaal het kry die woord ‘n e in die meervoud. Byvoorbeeld: deur – deure vark – varke papier - papiere

Reël 7 Indien die woord op ig eindig kry dit te in die meervoud. Byvoorbeeld – berig - berigte gesig – gesigte lig - ligte

Reël 8 Indien die woord op ‘n o, u, i of beklemtoonde a eindig kry dit ‘n ‘s in die meervoud. Byvoorbeeld : foto – foto’s taxi – taxi’s pa- pa’s

Reël 9 Indien die woord op man eindig verloor ons dit in die meervoud. Byvoorbeeld:Fransman – Franse polisieman – polisie buurman - bure

Reël 10 Indien die woord op heid eindig word dit – hede in die meervoud. Byvoorbeeld –moeilikheid –moeilikhede besigheid – besighede

Reël 11 Indien die woord op ‘n r eindig kry dit ‘n s in die meervoud. Byvoorbeeld motor - motors venter - vensters

Uitsonderings skip – skepe kalf - kalwers hemp – hemde bed - beddens pad - paaie kind - kinders skip – skepe kalf - kalwers hemp – hemde bed - beddens lam – lammers glas – glase kas – kaste gat - gate

Hoërskool Kampsbaai 17/4/2013 E Cronje Hoërskool Kampsbaai 17/4/2013