A – Z van Taalleer R Schutte
Jippie, ek kan tog verskillende klanke hoor! KLANKLEER Jippie, ek kan tog verskillende klanke hoor! Vokale / klinkers a e i o u aa ee oo uu soen die seun Eksplosief (ontplof) p,k,t,d,dj,tj,berge Nasaal (neus) n,m,ng Lateraal (l) lag Diftonge / tweeklanke ou ui ei y oei oi ooi ai aai eeu Triller (tril) rooi Frikatief (vryklanke) Sjoe Frik jong, sal haar wraggies ‘n soen gee en vry Konsonante/medeklinkers b c d e f g h j k l m n p q r s t v w x z Affrikate (Afrika) Tsetse Tjaka
Lettergrepe en klankgrepe Oop Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Skryf die woord soos jy hom hoor! kat / te g o baad / jie g o ka – te baai - kie
Mense spreek soms klanke verkeerd uit! Klankverskynsels Mense spreek soms klanke verkeerd uit! Ontronding seun > seen Oorronding meisie >muisie Palatalisasie geel>gjeel hondjie>hondtjie
Klankverskynsels Assimilasie Sommige woorde word reg uitgespreek al word hulle nie so gespel nie! Vokaalreduksie motor > moter Assimilasie hoender . hoener Nasalering en vokalisering dans
Spelling Skryftekens Gravis word gebruik om ‘n woord reg uit te spreek: dè hè nè appèl Akuut word gebruik om ‘n woord te beklemtoon: bóóm dié lééu ín ‘n Deelteken skei twee vokale wat nie tot dieselfde lettergreep behoort nie. moeër vlieë Pasop: prieel dieet ‘ Afkappingsteken word gebruik vir : *weglaat van ‘n letter hy’s *meervoude en verkleining van woorde wat eindig op i o u pa ma *vanne en name wat eindig op e s en nie gehoor word nie. ‘n Kappie maak die vokaal langer (Pinokkio-neus): brûe kêrel môre Pasop: vlermuis ‘n Koppelteken voeg twee woorde aan mekaar: eende-eier
Spelling Leestekens PUNT aan die einde van ‘n stelsin. By afkortings. KOMMA tussen twee ww. Voor maar en want. Voor en na ‘n aanspreekvorm. Opnoem van klomp goed. By ‘n inlassin/parentese. UITROEPTEKEN na ‘n uitroepsin of bevelsin
VRAAGTEKEN aan die einde van spesifieke of algemene vraagsin. HAKIES vir inlassin/parentese (ekstra inligting) KOMMAPUNT kom in die plek van ‘n voegwoord.
ELLIPS vir ‘n onderbreking in ‘n sin. Aan die einde van ‘n onvolledige sin. AANDAGSTREEP om aandag te vestig op wat volg / om ‘n parentese aan te dui. AANHALINGSTEKENS om direkte woorde aan te dui. As iets nie letterlik bedoel word nie. Iets aan te haal.
Na ‘n dubbelpunt volg direkte rede of belangrike inligting. ASTERISK by ‘n woord om aan te dui dat daar ‘n verduideliking onder aan die bladsy volg.
My juffrou sê ALLE EIENAME word met hoofletters geskryf! Spelling Hoofletters My juffrou sê ALLE EIENAME word met hoofletters geskryf! So my naam is Saartjie Kekkelbek. Onthou: Die eerste en laaste deel van die naam kry hoofletters: Piet van der Merwe Piet de Wet Piet Cronje Hans die Grote Geagte Meneer Geagte mnr. Van der Merwe Geagte mev. R Schutte Liewe Pa Die afkortings mnr. mev. dr. prof. ens. word NOOIT met HOOFLETTERS geskryf behalwe as dit voor aan ‘n sin is.
Spelreëls Meervoude Verkleining Alle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a kry ‘s ( i o u pa, ma) foto’tjie Alle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappings - verkleining (es) Estelle – Estelle’etjie Woorde wat eindig op t of d kry jie (tandjie) Woorde wat op ‘n ie eindig kry tjie (baadjietjie) Woorde wat op ‘n lang vokaal en m eindig kry pie (boompie naampie) Woorde wat op ‘n ng eindig en lettergrepe het val die g weg en kry kie (koning – koninkie) Woorde wat op ng eindig en net een lettergreep het kry etjie (slang – slangetjie) Kort vokale:dubbele konsonant (stof – stoffie) Lang vokale: een konsonant (stoof – stofie) Die volgende woorde se vokale word lank in die verkleining: pad – paadjie; gat – gaatjie; vat- vaatjie ONTHOU: skilpad - skilpadjie Alle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a kry ‘s ( I o u pa, ma) foto’s Alle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappingsmeervoud (es) Estelle – Estelle’e -heid * -hede (moeilikheid – moelikhede) -kus * - kusse/ ci (kritikus –kritikusse/kritici) -ding * -goed (speelding – speelgoed) buurman/ Engelsman – bure/ Engelse laboratorium – laboratoria millenium – millenia Woorde wat op f eindig word w – stoof – stowe Kort vokale:dubbele konsonant (stof – stowwe) Lang vokale: een konsonant (stoof – stowe) Die volgende woorde se vokale word lank in die meervoud: pad – paaie ; gat – gate ; vat - vate
Spelreëls (vervolg) Trappe van vergelyking Stellende Vergrotende Oortreffende sku skuwer die skuuste boos boser (lang vokale) die boosste (eindig op ‘n s, twee s’e) los losser (kort vokale) die losste Woorde wat eindig op “ë” kry gewoonlik meer en mees: Geboë meer geboë die mees geboë Intensiewe vorme Intensiewe vorme is altyd EEN WOORD behalwe wawyd oop en wawyd wakker! Waarom word boom met een o geskryf en bome met twee o’s? Boom se oo is ‘n lang vokaal in ‘n geslote lettergreep en bome se o ‘n lang vokaal in ‘n oop lettergreep. Waarom word visstok met twee s’e geskryf? Twee stamme een eindig op ‘n s en die ander begin met ‘n s. Waarom word losser met twee s’e geskryf? ‘n Kort beklemtoonde vokaal kry dubbele konsonant.
Woordsoorte BYVOEGLIKE NAAMWOORD(b.nw.) SELFSTANDIGE NAAMWOORD(s.nw.) Word soos plooie net bygevoeg, beskryf die s.nw. LIDWOORD (die / ’n) SELFSTANDIGE NAAMWOORD(s.nw.) Alles wat ek met my oë kan sien Kan meervoud en verkleining hê WERKWOORD (ww.) Soos ek nie sonder asem kan leef kan ‘n sin nie sonder ‘n ww. bestaan nie BYWOORD (bw.) By my mond kom woorde uit En beskryf die ww. VOEGWOORD voeg sinne soos my nek my kop aan my lyf voeg. (en maar) TUSSENWERPSEL om iets uit te roep (eina) Jan TELWOORDE kan gebruik word om te tel (een twee baie min duisend) Voorsetsel VOORNAAMWOORDE kom in die plek van ‘n persoon se naam. (hy sy ons) VOORSETSEL gaan saam met die s.nw. (in op aan)
Versamelname (kudde beeste) Woordsoorte Persoonlike vnw. Hy kuier by haar. Besitlike vnw. Dit is haar pen Betreklike vnw. wat waarmee Vraende vnw, Wat doen jy? Aanwysende vnw. hierdie, dié Onpersoonlike vnw. dit Onbepaalde vnw. iemand, niemand Wederkerige vnw. Hulle klap mekaar Wederkerende vnw. Hy vererg hom. Voornaamwoord Einame (Koos, Balfour) Soortname (bank, kind) Versamelname (kudde beeste) Stofname (goud, grond) Maatname (lepel sout) Abstrakte (liefde, opoffering) Selfstandige naamwoord Hoofww./ selfstandige ww. Hy trek vandag. Deeltjieww. Hy trek klere aan. Hulpww. Hy het getrek Ky het aangetrek. Koppelww. Hy is siek vandag. Infinitief Ek is besig om te leer. Werkwoord
Woordsoorte Bywoord Telwoord Attributief (voor s.nw.) Die mooi meisie. Bywoord van plek Waar? Hy sing buite. Bywoord van wyse Hoe? Hy sing mooi. Bywoord van Tyd Wanneer? Hy sing soggens. Bywoord van graad Hy sing baie mooi Bywoord Hooftelwoord (hoeveel) Bepaald twee, duisend Onbepaald baie menigte Rangtelwoord (hoeveelste) Tweede vierde Middelste laaste Telwoord Attributief (voor s.nw.) Die mooi meisie. Predikatief (na s.nw.) Die meisie is mooi. Byvoeglike naamwoord Voegwoord Neweskikkende en, maar, want Onderskikkende omdat, asof Tussenwerpsel Voorsetsel Word gebruik om gevoel uit te druk. Eina Ag nee sies Gaan saam met ‘n s.nw. In die boom Onder die boom Aan die boom
Deelwoorde Deelwoorde is ‘n byvoeglike naamwoord of‘n bywoord wat van ‘n werkwoord afgelei is, maar val nie onder woordsoorte nie. Bv. Die meisie sing . Die singende meisie. wekrwoord byvoeglike naamwoord EN deelwoord Hy loop al singende. bywoord EN deelwoord Teenwoordige deelwoord (dit is besig om te gebeur) Singende meisie Dansende mense Laggende kinders Hy eet staande Verlede deelwoord (dit het klaar gebeur) Gekapte hout (swak verlede deelwoord) Bebreekte glas (swak) Gebroke hart (sterk verlede deelwoord) Aangenome kind (sterk) (sterk verlede deelwoorde se klinker verander)
(samestellende afleiding) Woordvorming Stam spring A (afleiding) er springer SA (samestellende afleiding) tou + e springtoue S (samestelling) tou springtou + + +
samestellende afleiding Woordvorming stam boek stam sak samestelling boeksak afleiding ongelukkig premorfeem on postmorfeem ig stam geluk samestellende afleiding ongelukstonele pre one stam geluk stam toneel post e
(kan iets van woord wegvat) Woordvorming Morfeme premorfeme postmorfeme Voegsels voorvoegsel agtervorgsel Affikse prefikse suffikse stam/ basis Pre- en postmorfeme kan: Betekenisfunksie hê: onthoof - neem weg seuntjie – verkleining Woordsoortelike funksie hê: onthoof – werkwoordvormer simpleks (net ‘n stam) kompleks (kan iets van woord wegvat) kern bepaler boek boeke boek sak
Sinsleer Sinstipes Sinswyses Aanwysende wyse Vraende wyse Stelsin (indikatief) Dit reën vandag. Vraagsin (interrogatief) Algemene vraagsin (antwoord kan ja of nee wees) Is jy moeg? Spesifieke vraagsin ( het ‘n spesifieke antwoord) Hoe oud is jy? Bevelsin (imperatief) Doen jou huiswerk! Wenssin Was ek maar slim. Uitroepsin Eina, jy maak my seer! Aanwysende wyse Vraende wyse Gebiedende wyse Toevoegende wyse
Sinsontleding Enkelvoudige sin Byvoeglike bepaling beskryf onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp? Watter + voorwerp? ‘n Sin met een werkwoord(gesegde). Onderwerp Wie of wat + werkwoord? Voorwerp Werkwoord + wie of wat? Gesegde Wat word gedoen? Bywoordelike bepaling Beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man met die snor voer die klein hondjie onder die boom.
Enkelvoudige sin (vervolg) Bywoordelike bepaling Voorwerp die hondjie Onderwerp Die man Gesegde voer Watter hondjie? Waar voer ? Watter man? Byvoeglike bepaling met die snor Bywoordelike bepaling onder die boom Byvoeglike bepaling klein
Sinsontleding Saamgestelde sin ‘n Sin met meer as een werkwoord, ‘n hoofsin met bysinne. Byvoeglike bysin beskryf die onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp Watter + voorwerp Onderwerp Voorwerp Gesegde Bywoordelike bysin beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man wat ‘n snor het voer die hondjie wat klein is terwyl hy onder die boom lê.
Saamgestelde sin (vervolg) Voorwerp die hondjie Onderwerp Die man Gesegde voer Watter hondjie? Wanneervoer ? Watter man? Byvoeglike bysin wat ‘n snor het Bywoordelike bysin terwyl hy onder die boom lê Byvoeglike bysin wat klein is Onthou: ‘n bysin moet ‘n laswoord hê!
Sinsontleding Veelvoudige sin ‘n Veelvoudige sin is ‘n hoofsin en ‘n neweskikkende hoofsin wat deur die voegwoorde en, maar, want gelas word. ONTHOU: EN = aaneenskakelend MAAR = teenstellend WANT = redegewend Die man is siek en sy vrou is nie by die huis nie. hoofsin neweskikkende hoofsin Die man is siek ,maar hy gaan werk toe hoofsin . neweskikkende hoofsin Die man is siek, want hy het in die reën geloop.
Lydende en bedrywende vorm Onthou in lydende vorm staan die hoofww. altyd aan die einde van die sin. Onthou tyd bly dieselfde Verlede tyd: het – is Teenw. tyd : vang - word Toekom. tyd: sal – sal word Lydende vorm Bedrywende vorm Die seun het ‘n appel geëet. Die appel is deur die seun geëet. Die seun eet ‘n appel. ‘n Appel word deur die seun geëet Die seun sal ‘n appel eet. ‘n Appel sal deur die seun geëet word.
Direkte en indirekte rede Nou ... Hier ... Hierdie ... Vandag ... Gister ... More ... ...toe ... daar ... daardie ... daardie dag ... die vorige dag die volgende dag Teenwoordige tyd Verlede tyd Direkte rede is iemand se direkte woorde en kom in aanhalingstekens. Indirekte rede is woorde wat oorvertel word en kom nie in aanhalingstekens nie en het eindig met ‘n punt. Ek is vandag baie gelukkig.. Die seun sê dat hy vandag baie gelukkig is. Die seun het gesê dat hy daardie dag baie gelukkig was.
Ontkenning nie nie iemand niemand êrens nêrens iets niks ooit nooit al ooit nog nooit nie nie Of jy of ek moet gaan. Nog jy nog ek moet gaan Eet jou kos! Moenie jou kos eet nie!
Taalverskynsels Pleonasme Toutologie Volksetimologie (Plenty words) Onnodige woorde in ‘n sin ‘n ronde sirkel Toutologie (Knope in ‘n tou) Herhaling van woord met dieselfde betekenis bulldoghond Volksetimologie (ons ou volkie is snaaks) Skryf Afr. Woord dat dit soos Engels klink bicycle – baie sukkel
Taalverskynsels (vervolg) Neologisme (new words) Nuwe woorde rekenaarmuis Argaïsme (argiewe) Ou woorde Hy is de duiwel in. Analogie Woorde word op dieselfde manier gevorm. trourok troukar trouring Kontaminasie (kon tannie my nasie besmet) taalbesmetting Ek het my motor verassureer verseker + assuransie
Betekenisleer Sinonieme Homofone Antonieme Paronieme Homonieme Verskillende woorde wat dieselfde beteken meisie - dogter Homofone Woorde wat eenders klink maar verskillende spelling en betekenis het. Hy wys sy boude vir ons. Ek draai die boute en moere vas Antonieme Woorde met die teenoorgestelde betekenis seun - dogter Paronieme Woorde wat van dieselfde stam afgelei is. kameelperde kameelperdjie Homonieme Dieselfde woord kan verskillende betekenisse hê Ek wys met my vinger Hy is baie wys. Polisemie Woorde wat dieselfde gespel word en verskil in betekenis maar handel oor dieselfde ding. Ek gaan skool toe. (gebou) Ek hou van skool. (werk)
Kritiese taalbewustheid Denotasie (letterlik) Die hond blaf hard. Konnotasie (figuurlik) Sy blaf is erger as sy byt.. Geimpliseerd (nie direk sê ) Sy het net oë vir een persoon (Sy is verlief) Emotiewe taal Die koei is woedend. Die koei is kwaad. Stereotipe Vrouens kan nie bestuur nie. Partydigheid Net die meisies mag buite gaan speel. Oorredende taal Koop twee vir die prys van een. Manipulerende taal As jou taak klaar is, mag jy gaan speel. Eksplisiete (sê iets reguit) Ek is verlief.