HERSIENING MOMENTUM
MOMENTUM LINEÊRE MOMENTUM Die produk van ‘n voorwerp se massa en sy snelheid ‘n Vektor grootheid met dieselfde rigting as die snelheid van die voorwerp LINEÊRE MOMENTUM
NEWTON SE TWEEDE WET Die resulterende krag wat op ‘n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van momentum van die voorwerp in die rigting van die resulterende krag
IMPULS-MOMENTUM STELLING Die produk van die resulterende krag wat op ‘n voorwerp inwerk en die tyd wat die resulterende krag op die voorwerp inwerk IMPULS-MOMENTUM STELLING
WET VAN BEHOUD VAN MOMENTUM Die totale lineêre momentum in ‘n geslote sisteem bly konstant GESLOTE SISTEEM ‘n sisteem waarop die resulterende eksterne krag nul is. Dit sluit eksterne kragte soos wrywing uit
Kinetiese energie bly behoue Kinetiese energie bly NIE behoue ELASTIESE BOTSINGS ONELASTIESE BOTSING