HERSIENING NEWTON SE WETTE
NEWTON SE GRAVITASIE WET Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte
GEWIGLOOSHEID In die afwesigheid van enige kontak kragte Wanneer slegs gravitasie krag (nie-kontak krag) op ‘n voorwerp inwerk
VERHOUDING SOMME
VERHOUDING SOMME
NETTO GRAVITASIE KRAG
NETTO GRAVITASIE KRAG
NETTO GRAVITASIE KRAG
NETTO GRAVITASIE KRAG
Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp
WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging Loodreg op normaalkrag Onafhanklik van die kontakarea Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk
WRYWINGSKOËFFISIËNT Word gewoonlik gegee Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is Dit is die verhouding tussen die normaalkrag en die wrywingskrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid
NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk
Fres=ma NEWTON SE TWEEDE WET Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma
NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit
KRAGTE DIAGRAMME
KRAGTE DIAGRAMME
KRAGTE DIAGRAMME
NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings Gelyktydig Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar
HERSIENING ARBEID
ARBEID Arbeid verrig op ‘n voorwerp is die produk van die krag en die verplasing in die rigting van die krag Positiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging aan te help Negatiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging teen te werk
ARBEID-ENERGIE STELLING Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp OF Die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n resulterende krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp
TIPES KRAGTE KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word Bv Gravitasiekrag, elastiese krag in ‘n veer, elektrostatiese kragte NIE-KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word
BEHOUD VAN MEGANIESE ENERGIE Die totale meganiese energie (gravitasie-potensiele energie plus kinetiese energie) in ‘n geslote sisteem bly konstant
Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word DRYWING Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
ARBEID MET RESULTERENDE KRAG
ARBEID SONDER RESULTERENDE KRAG
ARBEID MET NIE-KONSERVATIEWE KRAGTE
5.44