HERSIENING POLIMERE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Scheikunde stoffen en eigenschappen
Advertisements

Reactievergelijkingen kloppend maken
Carbonzuren Copyright © 2007 by Pearson Education, Inc.
Moleculen en Atomen Klas 3
Het kloppend maken van reactievergelijkingen
Hoofdstuk 2 Moleculaire Stoffen
Stoffen, moleculen en atomen
of : “Kunststoffen” … of : “Plastics” ...
Polymeren.
Stoffen en hun eigenschappen
Paragraaf 3.1.
9.2 Alkanen en alkenen 4T Nask2 9 Koolstofchemie.
Stoffen en deeltjes 4T Nask2 1.1 Wat zijn stoffen?
Fase-overgangen Fase-overgangen Fase-overgangen Fase-overgangen
Waar haal je de energie vandaan?
Marc Bremer Scheikunde Marc Bremer
Alkaanzuren Copyright © 2007 by Pearson Education, Inc.
Additie polymerisatie
Oppervlakte Reghoek, vierkant en driehoek. Wat is oppervlakte?  Oppervlakte is die hoeveelheid 2D ruimte wat deur ‘n vorm ingeneem/beset word.  Die.
Basisstof 6: Niveaus in de biologie
Koolstofchemie AARDOLIE.
Additie polymerisatie
Gegegen de structuur van polystyreen
Atoomtheorie Dalton Kleinste deeltje in de stof is atoom
Geografie Natuurlike hulpbronne
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
BATTERYE.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Ontsyfer die naam...Hoe maak mens?
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Week 1 Hoofdstuk 7.2.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
HERSIENING ORGANIESE CHEMIE.
HERSIENING KUNSMIS.
Die Slak Vriend of Vyand
HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE.
INLEIDING Water speel ‘n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
HERSIENING SURE & BASISSE.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Structuurveranderingen van stoffen
RESENSIES.
Organiese verbindings
Anorganiese Chemie Natriumchloried is beskikbaar as ‘n vastestof wat
Ons Wonderlike Skepper
Algemene feite oor sout
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
HERSIENING KUNSMIS.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Anorganiese Chemie Natriumchloried is beskikbaar as ‘n vastestof wat
Skriflesing: Kolossense 3 :
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

HERSIENING POLIMERE

'n Molekuul wat uit 'n groot getal atome bestaan MAKROMOLEKUUL 'n Molekuul wat uit 'n groot getal atome bestaan POLIMEER 'n Groot molekuul wat uit kleiner monomeer-eenhede bestaan wat kovalent aan mekaar gebind is in 'n herhalende patroon MONOMEER Klein organiese molekule wat kovalent aan mekaar gebind kan word in 'n herhalende patroon

ADDISIEPOLIMERISASIE 'n Chemiese reaksie waarin monomeermolekule verbind om 'n polimeer te vorm ADDISIEPOLIMERISASIE 'n Reaksie waarin klein molekule verbind om baie groot molekule te vorm deur byvoeging by dubbelbindings KONDENSASIEPOLIMERISASIE Molekule van twee monomere met verskillende funksionele groepe ondergaan kondensasiereaksies met die verlies van klein molekule, gewoonlik water

ADDISIEPOLIMEER KONDENSASIEPOLIMEER 'n Polimeer wat gevorm word wanneer monomere (wat gewoonlik 'n dubbelbinding bevat) verbind deur 'n addisiereaksie KONDENSASIEPOLIMEER 'n Polimeer wat gevorm word deur twee monomere met verskillende funksionele groepe wat aan mekaar skakel in 'n kondensasiereaksie waarin 'n klein molekuul, gewoonlik water, verloor word

Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere.

ADDISIE om POLI-ETILEEN te vorm Nafta (petroleum) word uit rû-olie verkry Katalitiese kraking van die nafta (lang ketting alkane) gee alkene Eteen (in gas vorm) ondergaan polimerisasie om poli-etileen te vorm. Die warm, vloeibare poli-etileen word deur ‘n plaat met gaatjies gedruk en ‘n lem sny die (nou soliede) stringe in kleiner korreltjies op gebruike

pva Poli viniel asetaat Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere. pva Poli viniel asetaat

pva Poli viniel chloried Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere. pva Poli viniel chloried

Identifiseer monomere in gegewe addisiepolimere. Polistireen