De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Anorganiese Chemie Natriumchloried is beskikbaar as ‘n vastestof wat

Verwante presentaties


Presentatie over: "Anorganiese Chemie Natriumchloried is beskikbaar as ‘n vastestof wat"— Transcript van de presentatie:

1 Anorganiese Chemie Natriumchloried is beskikbaar as ‘n vastestof wat
by soutmyne uitgegrawe word of word deur verdamping van seewater verkry. 3 produkte vorm uit elektrolise van natrium- chloried: chloorgas, waterstofgas en natrium- hidroksied. Elektroliese van NaCl (aq) Oksidasie by anode: 2Cl- → Cl2 _+ 2e- Reduksie by katode: 2H2O + 2e- → H2 + 2OH- Algehele reaksie: 2NaCl (aq) + 2H2O(ℓ) → 2NaOH (aq) + H2(g) + Cl2(g) Chloorgas Cl2 Geelgroen giftige gas. HOCl – onderchloorigsuur of hipochloorigsuur. Waterreiniging. Vervaardiging van plastiek. Vervaardiging van plaagdoders. Vervaardiging van bleikmiddels. Ekstraksie van Cu, Au, Ti. Oplosmiddels en antivries goed. Vervaardiging van soutsuur. Maak van kleurmiddels en verf. Anorganiese Chemie Waterstofgas (H2) Kleurlose, vlambare gas. Vir vervaardiging van soutsuur. Om ammoniak vir kunsmisstowwe te maak. Vuurpylbrandstof. Voedselindustrie hidrogenasie om margarien te vervaardig. Vir sweiswerk. Vervaardiging van H2O2 vir bleikdoeleindes. Nylon te vervaardig. Natriumhidroksied NaOH (Bytsoda) Alkalies (PH > 7), basis, oplosbar in H2O) en korroderend (vreet). Vervaardiging van seep en bleikmiddels. Ekstraksie van aliminium. Papier te vervaardig. Om ander natrium soute te lewer. Maak van tekstielstowwe bv. katoen en kunssy. Waterbehandeling van afval. Intermediêre chemikalieë in ander prosesse.


Download ppt "Anorganiese Chemie Natriumchloried is beskikbaar as ‘n vastestof wat"

Verwante presentaties


Ads door Google