Organiese verbindings

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Paragraaf 2 van hoofdstuk 2: Warmtebronnen
Advertisements

Voortgezette assimilatie
Voeding koolstof chemie
Quiz Thierry Van Peteghem Benny Temmerman 4 Handel.
koolhydraten: voorbeelden van koolhydraten
ASSIMILATIE Basisstof 3 en 4.
9.2 Alkanen en alkenen 4T Nask2 9 Koolstofchemie.
Voedingsstoffen.
Waar haal je de energie vandaan?
Marc Bremer Scheikunde Marc Bremer
Bindingen Waterstof H : H Natriumchloride Na+ Cl- Na+ :Cl Waterstofchloride δ + δ - H : Cl atoombinding ionbinding polaire atoombinding dipoolmolecuul.
Bemestingsleer Atomen en ionen..
Practicumvaardigheden
Synthesegas CH 4 (g) + H 2 O (g) ⇄ CO (g) + 3H 2 (g) Doel : snelle en hoge opbrengst Welke zaken beïnvloeden opbrengst?
Voedings-typen Dieren en sommige schimmels
Koolhydraten
Molariteit Molariteit concentratie van stof X [X] = Eenheid molair M
Stofwisseling Thema 1.
Voortgezette assimilatie 1
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Koolhydraten en eiwitten
Voeren en verzorgen Klas D21 MBO Doetinchem
Scheikunde klas 3 Herhaling
Klas DD31 en DD41 MBO Doetinchem
Voortgezette assimilatie 1
Herkansingen Fotosynthese Theorie Toepassen
Voedsel Nodig voor Belangrijkste voedingstoffen Energie Bouwstoffen
Covalente binding Waterstof atoom atoomnummer 1 1 proton 1 elektron.
Koolhydraten, Eiwitten, Vetten
Rekenen met atomen De mol.
SCHEIKUNDE KLAS 8.
Voedingsstoffen.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Geografie Natuurlike hulpbronne
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
BATTERYE.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Anorganiese verbindings
VOORWERPE RONDOM DIE SON:
HERSIENING ORGANIESE CHEMIE.
HERSIENING KUNSMIS.
Die Slak Vriend of Vyand
HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE.
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Hoofstuk 4 Oefen Metabolisme
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
HERSIENING SURE & BASISSE.
Energie in de toekomst Natuurkunde Overal 2HAVO/VW0
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
Zouten en water Tutor voor de vierde klassen
HERSIENING POLIMERE.
Synthesegas CH4 (g) + H2O (g) ⇄ CO (g) + 3H2(g)
Organische meststoffen
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32.
Voorbereiding op de biologie toets
Week 5 Hoofdstuk 7.3.
Hoofdstuk 4: Welzijn en duurzaam voeren Niveau 3 en
HERSIENING KUNSMIS.
Voedsel Nodig voor Belangrijkste voedingstoffen Energie Bouwstoffen
Apotheekassistentenopleiding
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Voortgezette assimilatie 1
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

Organiese verbindings Koolhidrate J. Oliphant

Organiese verbindings Organiese verbindings word deur lewende organismes vervaardig Bevat altyd koolstof (C) en waterstof (H) Bevat ook suurstof Kan ook stikstof (N), Fosfor (P), swawel (S) bevat

Organiese verbindings Koolhidrate Lipiede Proteïene Ensieme Nukleïensure Vitamiene

1.Koolhidrate Hoof funksie - bron van energie vir lewende organismes Bestaan uit koolstof (C), waterstof (H) en suurstof (O) Verhouding H-atome tot O-atome = 2:1 (H:O) Boustene is ringformige eenhede = sakkariede

Koolhidraat klasse Monosakkariede (een sakkaried) Disakkariede (twee sakkariede) Polisakkariede (baie monosakkariede) Monsakkariede en disakkariede is suiker = soet en oplosbaar in water Polisakkariede is nie suiker nie = nie soet en onoplosbaar in water

Koolhidraat klasse Monosakkaried Disakkaried Polisakkaried - Een sakkaried Disakkaried - Twee sakkariede Polisakkaried - Baie sakkaried

Monosakkariede Enkelringstrukture (een sakkaried) Daar is 3 tipes monosakkariede: Glukose Fruktose Glakose Glukose is die basiese boustene van alle koolhidrate (elke koolhidraat bevat glukose)

Disakkariede Twee monosakkariede met mekaar verbind Daar is 3 tipes disakkariede: Maltose (glukose + glukose) Sukrose (glukose + fruktose) Laktose (glukose + glaktose) Wanneer ‘n disakkaried gevorm word, word een water molekule uitgesplits = kondensasiereaksie

Polisakkariede Baie monosakkariede met mekaar verbind om ketting te vorm Daar is 3 tipes polisakkariede: Stysel (Is die vorm waarin glukose in plante gestoor word) Glikogeen (Is die vorm waarin glukose in dierselle voorkom, wordgestoor in lewer en spiere) Sellulose (Vorm die strukturele komponent van plantselwande) ‘n water-molekule word uit gesplits elke keer wanneer ‘n binding tussen twee monosakkariede ontstaan Glukose vorm die boustene van die 3 tipes polisakkariede

Funksies van koolhidrate Energiebron - glukose is belangrikste brandstofmolekule - tydens respirasie word glukose afgebreek - energie word vrygestel - koolstofdieoksied en water word gevorm Reserwe-energiebron - stysel word in plante geberg - glikogeen word in diere geberg - wanneer energie benodig – word polisakkariede (stysel / glikogeen) afgebreek na glukose

Funksies van koolhidrate Strukturele komponent - plantselle bestaan hoofsaaklik uit sellulose - verstewig die selwand

Glukose Toets Plaas toetsmateriaal in toetsbuis Voeg ongeveerd 10 druppels benedict-oplossing in buis saam toets materiaal Plaas buis in waterbad ± 5min Resultate: Blou – geen glukose Groen Geel Oranje Rooi – hoë konsentrasie glukose teenwoordig

Stysel Toets Neem toetsmateriaal en plaas in piering (aartappel) Drup 2-3 druppels jodium-oplossing daarop Resultate: Blouswart = stysel teenwoordig