SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Hoofdstuk 1 Grammatica zinsdelen
Advertisements

Taaloefeningen.
Nederlands Woensdag 6 januari 2va.
De zinsdelen De onderdelen van een zin. Zinsdelen  Het onderwerp  Het gezegde  Het lijdend voorwerp  Het meewerkend voorwerp  Het voorzetselvoorwerp.
Hoofdstuk 1 Grammatica zinsdelen
Verschil: redekundig en taalkundig ontleden
Grammatica zinsdelen Redekundig ontleden.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
A – Z van Taalleer R Schutte.
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Woordsoorte In afrikaans
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Samestellings Graad 4.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Laerskool George-Suid
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Grammatica zinsdelen 2havo, periode 2a.
Bekering.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
God het nie witbroodjies nie!
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin. G = alle werkwoorde ( selfstandig; hulpwerkwoorde & koppelwwe. Dit is die woorde wat aksie/handeling aandui. 2. Onderwerp = wie/wat + g. wie voer die handeling uit. bestaan uit: selfstandige naamwoord/ lw. + selfstandige naamwoord/ vnw. + selfstandige naamwoord

3. Voorwerp = wat/wie +g+o/w dit waarop die aksie uitgevoer word. bestaan uit: selfstandige naamwoord/ lw. + selfstandige naamwoord/ vnw. + selfstandige naamwoord Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin. 4. Byvoeglike bepaling = vertel my meer van die onderwerp + voorwerp staan rondom my onderwerp en voorwerp 5. Bywoordelike bepaling = vertel my WAAR;WANNEER en HOE die aksie gedoen is. Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin WANNEER. HOE WAAR

Die vrou met die rooi hare sal in die oggend heerlike ontbyt eet. Die gawe en vriendelike vrou het in die apteek ‘n klein lipstiffie vinnig gegaps. Sal die vriendelike dogter met die mooi glimlag die stadige ou tannie met die kierie nou help? SINSUITBREIDING Eet die broodjie. Brei die bostaande sin uit met ‘n onderwerp. g v/w Ontleed eers die sin. Nou vra jy jou vraag: Wie eet? – Die seun/My broer/Theuns Die seun/My broer/Theuns eet die broodjie 2. Brei die sin uit met ‘n byvoeglike bepaling> ‘n Byvoeglike bepaling vertel my meer van die o/w of v/w Die mooi seun/My stout broer/Theuns met die swart hare eet die broodjie/ Die seun/My broer/Theuns eet die lekker broodjie met blaarslaai.

Die seun/My broer/Theuns eet die broodjie. 3. Brei die sin uit met ‘n bywoordelike bepaling van tyd, plek en manier. HOE eet hy? WANNEER WAAR eet hy? eet hy? Vir ‘n bywoordelike bepaling vra jy die 3 vrae. Die seun/My broer/Theuns eet elke oggend die broodjie gulsig in die bed. Draf vinnig! Brei die sin uit met ‘n onderwerp. Brei die sin uit met ‘n voorwerp. Brei die onderwerp uit met ‘n byvoeglike bepaling Brei die gesegde uit met ‘n bywoordelike bepaling van tyd en plek.