DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:32 000 000
Die skaal van ’n kaart. 1:1 Die kaart is net so groot soos die werklike afstand op die grond. (1/1) 1:2 Die kaart is die helfte so groot soos die werklike afstand op die grond. (½) 2:1 Die kaart se afstand twee keer so lank soos die werklike aftand op die grond. (2/1)
Die verkleining van die werklikheid. Die skaal verteenwoordig die verhouding tussen die afstand op die kaart en die werklike afstand op die grond. Kaarte is gemaak om af te skaal.
d.w.s. skaal= 1:20 625 Die formule Afstand op die kaart Afstand op die land = 160 mm 3,3 km = 160 mm 3 300 000 mm = 1 20 625 d.w.s. skaal= 1:20 625
Die formule Die skaal sê dat: Robbeneiland 22 500 keer kleiner geteken is as die werklike grootte van die eiland op land.