Vokale, konsonante en diftonge

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
De R plaagt de dubbelklank -eer, -eur en -oor je hoort bir: je schrijft beer je hoort dur: je schrijft deur je hoort bor: je schrijft boor.
Advertisements

Grafeem-foneemomzetting voor spraaksynthese
klankoefeningen klinkers: a –e –o –u -i
De spellingsregels.
Marokko.
Fonemisch bewustzijn / aanvankelijk lezen Groep 1 t/m 4
Eu de letter neus n eu s neus deze clown heeft een lange neus.
Grote Anna leert lezen en rekenen
Een taalopdracht maken (e-ee/ u-uu/o-oo/a-aa)
16 januari 2014 Martijn Hoeksema. Vowelmatching Steve Hall Vowels: klinkers Vowelmatchting: klanksynchronisatie Klankproductie voor in de mond Klankproductie.
Digibordles de ui van uil Gemaakt door: Juf Marije & Juf Sanne
Letters en klanken van het Nederlands
w e b wat moet ik doen r i b b ie b b e d h oe d g oe d ik stop.
wat moet ik doen b ij l w ie l m uu r k ou s l ij m n u l p ie k j eu
m o l w ij n d eu k l i k p ij l b oe r t ie n v o s wat moet ik doen ik stop.
m a s t v l ie g v l a g z ei l t ou w w ie s h oe d aa p ik stop wat moet ik doen.
schoe n wat moet ik doen schat schaar schaap schiet schuil schep schil 2.
In de stripkeswinkel kun d’ alle stripkes ale. G’oef gin bonne mee, want g’oef dèèr nie te betale. In de stripkeswinkel zijn alle stripkes grates. Dus.
Aanvankelijk lezen Aanvankelijk lezen en spellen is de term die het proces aangeeft waarin een kind leert lezen en spellen. In Nederland gaat men ervan.
Mol en beer.
Mol en beer.
Je leert met de klankgroepen regelwoorden goed te schrijven.
Mol en beer.
Mol en beer.
Spelling woorden met lange klank
Mol en beer.
1 woorden met ui 2 woorden met oe 3 woorden met ou en nu 4.
Mol en beer.
A E I O U KLINKERS Vorm kern van lettergreep Gee klank aan woord. ARME
Meervoude.
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Wat my ma my geleer het.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Vermenigvuldig net die tellers met mekaar en
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
KLANKE VOKALE.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Verkleinwoorde.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Mol en beer.
Mol en beer.
Internasionale Moedertaal dag!
Talle Tonge Mathews Phosa.
Aflevering 3: Het koppelteken‘-’.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Mol en beer.
Vader se seën.
Groep 4 blok 1 Weet je het nog?.
TAALFOKUS: MORFOLOGIE Simplekse, komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels; samestellings en afleidings; Uitspraakverskynsels Platinum p
Wat betekenen deze uitdrukkingen?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Oefening 1: Gesig oefening
Spellied aai, ooi, oei eeuw, ieuw.
Vermenigvuldig net die tellers met mekaar en
*Bekijk het zwarte woordje
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019
Transcript van de presentatie:

Vokale, konsonante en diftonge Die ALFABET Vokale, konsonante en diftonge (C) M. Swanepoel 2009

Vokale Word uitgespreek met ‘n oopmond. (C) M. Swanepoel 2009

Watter vokale is daar? Enkel vokale/kort vokale A, E, I, O, U Arme Ek Is Oupa Uil. Gemengde vokale OE, IE, EU ek sOEn dIE sEUn. (C) M. Swanepoel 2009

Tweeling vokale/Lang vokale AA, EE, OO, UU AAp EEt OOk sUUrtjies. Vokale word as EEN klank uitgespreek. Daar is lang en kort vokale. (C) M. Swanepoel 2009

Konsonante Daar is ‘n blokkasie in die mond wanneer ‘n konsonant uitgespreek word. Dit kan jou tong, lippe of tande wees. (C) M. Swanepoel 2009

B, C, D, F, G, H, J, K, L, M, N, P, Q, R, S, T, V, W, X, Z Al die ander letters van die alfabet wat nie in die “Arme Ek Is Oupa Uil” rympie inpas nie. B, C, D, F, G, H, J, K, L, M, N, P, Q, R, S, T, V, W, X, Z (C) M. Swanepoel 2009

Diftonge Wanneer twee vokale na mekaar uitgespreek word en die een klank gaan oor in die ander, noem ons dit 'n diftong. (C) M. Swanepoel 2009

Twee klanke smelt dus saam om 'n tweeklank te vorm. My ou fraai rooibruin koei wei en skreeu oi. ou ei ae ui y aai eeu ooi oei oi (C) M. Swanepoel 2009

Vokale: pienk Konsonante: blou Diftonge: groen x oe ooi l e u eeu d m k aa o j eu ae oei aai b ei c oo s f w i y uu v ee q z t ui r g a ou h   Vokale: pienk Konsonante: blou Diftonge: groen (C) M. Swanepoel 2009