Skeur in twee
Links: Horisontaal agter Regs: Vertikaal voor
Plaas teenmekaar (links is agter, regs is voor)
Vou links voor om na regs
Vou vertikaal na bo
Vou vertikaal weer na onder
Vou horisontaal AGTER OM en steek voor deur opening
Trek styf om ‘n knoop te vorm.
Knoop
Vou regterkant na vore en steek voor deur opening
Trek deur sodat links dubbel so lank is as regs 2x 1x
Steek links weer terug totdat albei kante ewe lank is
Steek die ongevoude been deur die gleufie (agter) (of draai kruisie om)
Verstel lengtes en druk plat