Die Vier Seisoene van die Jaar Me Louise Brink
Somer Desember Januarie Februarie Watter weer-simbool sal ons in die somer kry?
Herfs Watter weer-simbool sal ons in herfs kry? Maart April Mei
Winter Junie Julie Augustus Watter weer-simbool sal ons in die winter kry? Junie Julie Augustus
Lente September Oktober November Watter weer-simbool sal ons in lente kry? September Oktober November
Liedjie: Dis Heerlike Lente Dis heerlike lente, die winter’s verby; weer nooi berg’ en klowe vir jou en vir my. Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o. 2x Die bergklim is heerlik, dit hou mens gesond. Die vroe-, vroeë môre het goud in die mond.