Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Wortel – stengel – bladeren - bloemen
Advertisements

Varen: Ontwikkeling van spore tot prothallium
Classificeren van planten
Planten Basisstof 2: Wortels.
Glucose als grondstof. Glucose ontstaat d.m.v. fotosynthese
Wortels, stengels en bladeren
Examentraining Biologie
Wortels Functies: Verankeren van de plant
Bloemplanten.
Wortel.
Voeding en vertering 5 Havo.
Wortels, stengels en bladeren
Hoe overleven bomen de winter?
Thema 2 PLANTEN Basisstof 2 WORTELS.
Thema planten - Les 6 - Wortels -
PLAN TEN.
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Wat hebben planten nodig?
Bladeren, stengels en wortels
Thema 2 Planten.
Hst. 3 De huid: het grootste orgaan!
Inhoud les Nieuw thema: Planten Aantekeningenblad Planten; De wortel
Hoofdstuk 2 Paragraaf
Hst. 3 De huid: het grootste orgaan!
Geografie Natuurlike hulpbronne
VAKBONDE TERME.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Anorganiese verbindings
VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA
Planten Hoofdstuk 2.
HERSIENING KUNSMIS.
Vloede Eenheid 4 Bl
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Rudolph de Villiers Graad 4
MA.
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM
5. Planten 1HV.
Omtrek (Reghoek/Vierkant/Driehoek)
Leven van lucht Basisstof 5.
Rudolph de Villiers Graad 4
PH en EC..
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Organiese verbindings
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
Herhalingspowerpoint bs 2 t/m 4
Die nier.
Planten HV.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Wat gaan we vandaag doen
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
HERSIENING KUNSMIS.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vaardighede in Lewenswetenskappe
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
ASEMHALING EN GESONDHEID
Hogere planten Plaats in het plantenrijk
\.
Transcript van de presentatie:

Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant Plantweefsels Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant

Meristematiese weefsel Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem

2. Permanente Weefsel Weefsel wat reeds gedifferensieer is om ‘n bepaalde funksie te verrig. Wat is differensiasie? Die proses waartydens selle/weefsel hul grootte, vorm en struktuur verander om bepaalde funksie te verrig.

2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem Daar is 5 subgroepe meristematiese weefsel: 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem 2.4. Kollenchiem 2.5. Vaatweefsel

Meristematiese weefsel Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem

2.1. Epidermis Epidermis vorm die buitenste laag van wortels, stingels en blare

Basiese struktuur

Basiese struktuur Epidermis (Baksteenvormige sel) Kutikula Wat is die kutikula? Dit is ‘n wasagtige laag wat die blaar en stingel epidermis bedek Die kutikula voorkom oormatige vogverlies van blare en stingels Kutikula

Basiese struktuur Baksteenvormige selle In ‘n enkel laag gerangskik Deurskynend, geen chloroplaste Geen interselulêre lugruimtes Blaar en stingel epidermis bedek met kutikula Geen kutikula by wortel epidermis Epidermis selle kan gedifirensieerd word

Differensiasie van epidermis 2.1.1. Wortelhaar 2.1.2. Huidmondjie (stomata)

2.1.1. Wortelhaar Wortelhare is eensellig, dunwandige uitgroeisels van epidermis Geen kutikula Vergroot absorpsie oppervlakte van wortel Waar word wortelhare aangetref? By die wortels van plante

Bou van wortelhaar

2.1.2. Huidmondjie (Stomata) ‘n Huidmondjie word gevorm deur 2 boontjievormige sluitselle Sluitselle kom in blaar epidermis voor Tussen sluitselle is ‘n opening (huidmondjieporie) Sluitselle bevat chloroplaste Wande van sluitselle is onreëlmatig verdik Sluitselle het ‘n dun buitewand en dik binnewand

Bou van huidmondjie (stomata)

Funksie van epidermis Beskerm onderliggende weefsels teen besering en uitdroging Kutikula voorkom oormatige vogverlies in blare en stingels Deurskynende epidermis laat sonlig deur vir fotosintese Wortelhare absorbeer water en minerale soute uit grond Sluitselle (huidmondjie) beheer gaswisseling