De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Selfs voor die opkoms van die Islamitiese Staat (IS) in Irak, is Christene gereeld ontvoer en aangeval. Nou dat die IS uitgedryf word, steek die selfde ‘ou’ vervolging weer kop uit. Baie Christene het gevlug, maar sommiges keer terug om hul huise te herbou. Daar is ook ʼn gemeenskap van Christene wat vasberade is om aan te bly en die Kerk te herbou. Hulle probeer om te oorleef in ʼn toenemende Islamitiese gemeenskap. Dié Christene ervaar daaglikse druk om hul geloof te versaak.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir diegene wat tot bekering kom in Irak. Bid dat hulle sal leer om saam met Jesus te wandel, selfs deur moeilike seisoene. Bid dat die Here dié Christene wat terugkeer, sal versterk en toerus om die Kerk in Irak te herbou. Bid dat die wêreldwye Liggaam van Christus Christenwerkers sal ondersteun wat hul beywer om hoop aan die lewe te hou in Irak.


Download ppt "DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google