De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,"— Transcript van de presentatie:

1

2 Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
THE 43ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Die oorkoepelende doel van China se Kommunistiese Party is om mag te behou deur nasionale eenheid en om invloede van buite so ver moontlik te beperk. Indien die regering besluit dat die Kerk 'n bedreiging is, sal die lewe vir Christene baie moeiliker word. Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030, 20,000 sendelinge uit te stuur.

3 Bid dat jong Christene die waarde van Christus bo alles sal verstaan.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir die regering wat die Kerk wil beheer. Bid dat hulle ware vryheid in Christus sal verstaan. Bid dat plaaslike Chinese Christene sal uitreik na minderheidsgroepe in Xinjiang en Tibet. Bid dat jong Christene die waarde van Christus bo alles sal verstaan.


Download ppt "Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,"

Verwante presentaties


Ads door Google