De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Iran funksioneer onder Sjaria (Islamitiese) wetgewing en die besluit om Jesus te volg, is strafbaar met die dood. Nuwe gelowiges aanbid in die geheim en talle loop die gevaar om hul families, werke en erfporsies te verloor. Afgesien hiervan is die Kerk in Iran een van die Kerke in wêreld wat die vinnigste groei. Selfs die kinders van politici, asook Moslemleiers kom tot bekering.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Irannese Christene wat in die tronk is, liefde teenoor die tronkbewaarders en hul medegevangenes sal openbaar, en dat baie as gevolg hiervan tot bekering sal kom. Bid dat die Irannese wetgewing vryheid van geloof vir almal sal toelaat. Bid dat Moslemfamilies liefde hoër sal ag as die ‘vernedering’ wat dit oor families bring wanneer familielede tot Christenskap bekeer.


Download ppt "DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google