De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Noord-Korea behaal weereens die top posisie vir die mees onderdrukkende plek ter wêreld vir Christene, op die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys. Noord-Koreane word gedwing om die Kim-vorstehuis te aanbid, en niks of niemand anders nie. Enigiemand wat op welke manier bande met Christenskap het, word gearresteer, gemartel en selfs doodgemaak. Ten spyte hiervan, groei die ondergrondse Kerk in Noord-Korea – daar is na raming 300,000 Christene.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Kim Jong-Un Jesus sal leer ken en dat sy hartsgesindheid jeens Christene, sal verander. Bid dat die Noord-Koreaanse Christene aan hulle geloof in Jesus sal vashou, ongeag wat die hulle mag kos. Bid vir Christenouers wat nie hulle geloof met hul kinders kan deel nie. Bid vir wysheid en die regte woorde om die Evangelie met die volgende generasie te kan deel.


Download ppt "DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google