De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?"— Transcript van de presentatie:

1 Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
So maak mens.... Elke skyfie bevat `n vers of `n gedeelte van `n vers waarvan die woorde geskommel is. Plaas die woorde in die regte volgorde om sodoende die regte vertaling van die vers te kry. Ontsyfer hierdie mengelmoes van woorde eerste en jou span is `n punt ryker!

2 Ontsyfer die vers Israeliete Here het gedoen het Here in die oë van verkeerd die wat die hulle is die God hulle die Baäls en vergeet die pale gedien en gewyde. Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hulle het die Here hulle God vergeet en die Baäls en die gewyde pale gedien. (Rigters 3:7)

3 Ontsyfer die vers Ek waarvandaan vir kyk sal op my na daar hulp berge die daar kom? “Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?” (Psalm 121:1)

4 Ontsyfer die vers Want is dit wat God in Christus Jesus wees alle in omstandighede van dankbaar verwag julle. “Wees in alle omstandighede dankbar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” 1 Tessalonisense 5:18

5 Ontsyfer die vers Die Hom wat God waarheid en in aanbid Gees Gees is dié en aanbid deur die moet Hom. “God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.” Johannes 4:24

6 Ontsyfer die vers Wonderbaar Here Here ons Naam u is oor aarde die hele hoe hoe hemelruim alles U wat geplaas in het die glansryk. “Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!” Psalm 8:2

7 Ontsyfer die vers Liefgehad die wat sal het God wêreld so enigste gegee het Hy sy in sodat Seun verlore glo nie nie ewige maar die hê sal Hom lewe dié gaan dat. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.” Johannes 3:16

8 Ontsyfer die vers Verlosser my en Rots my Here wees aanneemlik U vir tog dink ek wat en sê ek wat mag. “Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser.” Psalm 19:15

9 Ontsyfer die vers Nie herder my ek kort die kom Here niks is.
“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.” Psalm 23:1

10 Ontsyfer die vers God God in daar was Woord en Woord by begin was was self en die Woord die die die. “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.” Johannes 1:1

11 Ontsyfer die vers Here die loof goed Hy is want liefde einde aan sy is geen daar nie. “Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie.” Psalm 136:1

12 Ontsyfer die vers Getuig sê kom kom ja amen Jesus Here alles Hy dit wat. Here Jesus almal by genade die die van wees van. Hy wat dit alles getuig , sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus! Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.” Openbaring 22:20-21


Download ppt "Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?"

Verwante presentaties


Ads door Google