De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die

Verwante presentaties


Presentatie over: "“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die"— Transcript van de presentatie:

1 “U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot” Ps 139:13-15

2 Van julle is selfs die hare op
julle kop almal getel. Matt 10:30

3 “God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy
enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê” Joh 3:16

4 Hoekom Praise en Worship ons?

5 Ons prys God vir wat Hy gedoen het en vir Sy magtige dade

6 Ons roem Sy naam – maak dit groot,

7 Ons kom in Sy teenwoordigheid in

8 God is groot, daarom VERDIEN Hy ons lof

9 God is goed, aan Sy liefde is daar
geen einde nie

10 Ons erken die Here as God wanneer ons Praise en Worship

11 Die Here is goed vir ons

12 Ons sê dankie wanneer ons Praise en Worship - Danklied

13 Hy is die groot KONING!

14 WAT GEBEUR WANNEER ONS PRAISE EN WORSHIP?

15 Dit bring ons in God se teenwoordigheid in

16 Dit breek kettings in die Gees, soos God die fisiese kettings gebreek het

17 Jy ervaar die Heilige Gees se teenwoordigheid

18 Dit help ons om ‘warefare’ in die Gees
te doen, breek bindings, sodat God kan begin werk en die oorwinning vir ons kan behaal

19 Dit gee ons oorwinning oor die vyand se aanslae

20 Op watter manier kan ons
Praise en worship?

21 Geniet dit, met blydskap en gejubel
Deur hande te klap Deur te dans en op musiekinstrumente te speel Deur te sing Geniet dit, met blydskap en gejubel


Download ppt "“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die"

Verwante presentaties


Ads door Google