De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Herkoms, Frekwensie en Bedoeling

Verwante presentaties


Presentatie over: "Herkoms, Frekwensie en Bedoeling"— Transcript van de presentatie:

1 Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Die Nagmaal Herkoms, Frekwensie en Bedoeling

2 Inhoud Pasga Die Eerste Nagmaal Voorbereiding Frekwensie Slot

3 Pasga

4 Laaste Pasga, Heilige Nagmaal
Matt. 26:17-30 Mark. 14:12-25 Luk. 22: 1 Kor. 11:23-29

5 Voorbereiding Voetewas (Joh. 13:5-20) Geleentheid vir self ondersoek
Belydenis van sondes Bylegging van geskille Vergifnis van sondes Verklaar jouself diensbaar

6 Wat beteken die Nagmaal?
Nagmaal vervang Pasga Herdenking van verlossing uit sonde Gesamentlike gemeenskap met Jashua Afwagtiging van Wederkoms Nagmaal is ‘n blye geleentheid!

7 Beproef jouself 1Kor 11:28 Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink. 2Kor 13:4-6 4Want al is Hy gekruisig uit swakheid, lewe Hy tog uit die krag van God. Want ons is ook swak in Hom, maar ons sal saam met Hom vir julle lewe deur die krag van God. 5Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie--as julle ten minste nie verwerplik is nie! 6Maar ek hoop dat julle sal insien dat ons nie verwerplik is nie.

8 Frekwensie Pasga Jaarliks? – Ex. 12
Saamkom (Weekliks?) – 1 Kor. 11: 21-22 21As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie. 22Want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk. Daagliks? – Hand. 2:46-47 46En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, 47terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.

9 Kruisiging Gebeurtenis
Pasga en Kruisiging Teks verwysing Pasga Gebeurtenis Kruisiging Gebeurtenis *Ex. 12:3 Pasga lam word gekies Maria salf Jashua *Joh. 12:3 *Ex.12:6 Pasga lam word geslag Jashua se kruisiging *Joh :30-33 *Ex.12:7-8 Farao laat Israeliete trek Opstanding van Jashua *1 Kor. 15:4 *Lev.23 Eerstelingsgerf na priester Uitstorting van Heilige Gees *Hand. 2 Joh 19:30 En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee. Joh 19:31 En dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was--want die dag van daardie sabbat was groot--het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word. Joh 19:32 Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met Hom gekruisig was; Joh 19:33 maar toe hulle by Jesus kom en sien dat Hy al dood was, het hulle sy bene nie gebreek nie.

10 Slot - Loflied Nagmaal was gewoonlik afgesluit met loflied
Ps Toe Israel uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit 'n volk met 'n vreemde taal, 2 het Juda sy heiligdom geword, Israel sy ryksgebied. 3Die see het dit gesien en gevlug; die Jordaan het agteruitgewyk. 4Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers. 5Wat is dit met jou, o see, dat jy vlug? o Jordaan, dat jy agteruitwyk? 6o Berge, dat julle rondspring soos ramme? o Heuwels, soos lammers? 7Beef, aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob, 8wat die rots verander het in 'n waterplas, die keisteen in 'n waterfontein! Ps. 15 Ps. 118 (Jashua is my krag en my Psalm, Hy het my tot heil geword...)


Download ppt "Herkoms, Frekwensie en Bedoeling"

Verwante presentaties


Ads door Google