De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)

Verwante presentaties


Presentatie over: "“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)"— Transcript van de presentatie:

1 “In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)

2 “Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom” (Johannes 1:17)

3 “want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God” (Romeine 3:23)

4 “Ons neem dus aan dat die mens geregverdig word deur die geloof sonder die werke van die wet” (Romeine 3:28)

5 “Maak ons dan die wet tot niet deur die geloof. Nee, stellig nie
“Maak ons dan die wet tot niet deur die geloof? Nee, stellig nie! Inteendeel, ons bevestig die wet.” (Romeine 3:31)

6 “Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God” (Romeine 5:1-2)

7 “Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade” (Romeine 6:14)

8 “Maar nou is ons ontslae van die wet waardeur ons gebonde was, aangesien ons dit afgesterf het, sodat ons dien in die nuwigheid van die Gees en nie in die oudheid van die letter nie” (Romeine 7:6)

9 “Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees” (Romeine 8:1)

10 “So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil” (Romeine 9:18)

11 “Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot. Nee, stellig nie
“Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook ‘n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin” (Romeine 11:1)

12 “En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is” (Romeine 12:2)

13 “Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder
“Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word“ (Romeine 14:10)


Download ppt "“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)"

Verwante presentaties


Ads door Google