De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die

Verwante presentaties


Presentatie over: "Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die"— Transcript van de presentatie:

1 Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
kruis "vasgenael". Is dit waar ? Nee! Nooit nie! Christus het in volkome gehoorsaamheid aan die Vader gewandel - nie om die Seun van God te word nie, maar omdat Hy die Heilige Seun va God is. Hy verwag dat ons gehoor- saam moet wees omdat.....

2 Hy ons in staat stel om dit te doen - ware christene
onderhou nie God se wet om daardeur gered te word nie, ons weet dat die salig- heid 'n gawe is - uit genade, deur geloof (Ef. 2:8) As ware christene, onderhou ons die gebooie van God omdat ons verlos is. Uit liefde vir die Here, gemotiveer word om Hom te behaag en in gehoor- saamheid te lewe.

3 Gehoorsaamheid is in hierdie opsig die belangrikste faktor.
een van die leuens wat Satan al vir honderde jare versprei, is dat God se tien gebooie aan die "kruis genael" was. Die groot bedrieër het seker gemaak dat baie mense onder die indruk gebring word dat Christus Sy lewe opgeoffer het sodat ons nie meer nodig het om God se Volmaakte Wet van 10 Gebooie te bewaar nie.

4 Christus stem nie daarmee saam nie! Toe Hy van God se
Wet van 10 Gebooie gepraat het, het Hy gesê: Mat.5:17-19 Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.

5 van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so
Mat.5;19 Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele. Christus het gekom om die Wet te "Vervul". In die Grieks beteken die woord wat hier gebruik word, om ten volle te vervul - om God se bedoel- ing te vervul.

6 Het mense hoegenaamd die reg om dit te verdeel of enige
Christus het ook verklaar dat God se Wet van 10 Gebooie nie sal verbygaan voordat die "hemel en die aarde verby gegaan het nie" As God sy volmaakte wil in Sy Gebooie bekend gemaak het, Het mense hoegenaamd die reg om dit te verdeel of enige deel daarvan weg te laat ? Nie een letter of letterstrepie van die Wet sal wegval voor- dat alles met Sy wederkoms in vervulling getree het nie.

7 Christus het die Ou Verbond, die insettinge van die Wet
Wat was aan die kruis genael ? Toe Jesus Christus homself opgeoffer het as God se volmaakte offergawe, het Hy die “skuldoffer “ teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim…..deur dit “aan die kruis te nael” (Kol.2:14) Christus het die Ou Verbond, die insettinge van die Wet van Moses aan die kruis genael.

8 Christus is ons Nuwe Verbond met God
Christus is ons Nuwe Verbond met God! Terwyl ons deel het aan Sy goddelike natuur,word ons in staat gestel om te wandel in Sy voetspore van gehoorsaamheid aan God se Gebooie. Die wet van vryheid bestaan hierin, deur die lewe van Christus wat in en deur ons werk, word ons in staat gestel om in gehoorsaamheid aan God se gebooie te wandel.

9 Christus sal vir ons doen wat ons nie vir onsself
kan doen nie,en Hy stel ons in staat om in alles aan Sy doel te beantwoord. Halleluja! Hier volg 'n tabel waarin sommige van die verskille tussen God se Wet van 10 Gebooie en die wet van Moses met mekaar vergelyk word.

10 "Die wet van die Here" Jes.5:24. Deur God geskryf op kliptafels.
God se Wet van 10 Gebooie: "Die wet van die Here" Jes.5:24. Deur God geskryf op kliptafels. Eks.31:18,Eks.32:16 God se wet,binne-in die verbondsark.Eks.40:20. God se wet identifiseer sonde. Rom.7;7, Rom.3:20 God se wet is nie moeilik nie. 1Joh.5:3

11 God se wet is die "koninlike Wet"
genoem.Jak.2:8 God se wet oordeel die mensdom Jak.2:10-12 God se wet is geestelik.Rom.Rom.7:19 God se wet bring vreugde en vrede Spr.29:18 God se wet is VOLMAAK-Ps.19:8.God se wet is ewigdurend Mat.5:17-19.Die wet van Moses Luk.2:22,1Kor.9:9.Deur Moses geskryf in ‘n boek Deut.31:24,2Kron.35:12.Moses se wet bygevoeg weens sonde Gal.3:19. Moses se wet teen ons 2Kol 2:14

12 met sy insettinge" genoem Ef.2:15 Moses se wet oordeel niemand nie
Moses se wet is die "wet met sy insettinge" genoem Ef.2:15 Moses se wet oordeel niemand nie Kol.2: Moses se wet was vleeslik Heb.7:16 Moses se wet bevat vervloeking Gal.3:10. Moses se wet maak niks volmaak nie.Heb7:19. Moses se wet is tydelik Kol.2:14 Heb.8:13 Is jy lief vir Jesus? Hou dan Sy Gebooie! Alta atrydom


Download ppt "Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die"

Verwante presentaties


Ads door Google