De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste."— Transcript van de presentatie:

1 Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste

2

3 Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is
Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. Ek het rus en kalmte gevind. Soos ‘n kindjie wat by sy moeder tevreden-heid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. (Ps 131:1-3)

4

5

6

7

8 Stem u saam of nie: “Slegs volgelinge van Jesus Christus kan gered word”
1 Stem beslis saam 34.7 % 2 Stem saam 21.3 % 3 Neutraal of onseker 13.4 % 4 Stem nie saam nie 19.9 % 5 Stem beslis nie saam nie 10.8 %

9 “Al die verskillende godsdienste is ewe goed om ‘n persoon te help om die absolute waarheid te vind”. 1 Stem beslis saam 5,7 % 2 Stem saam 20.2 % 3 Neutraal of onseker 18.2 % 4 Stem nie saam nie 26.2 % 5 Stem beslis nie saam nie 30.5 %

10

11 Opsie 1: Ander Godsdienste aanbid ‘n ander god, geen ooreenkomste
? Opsie 1: Ander Godsdienste aanbid ‘n ander God Geen ooreenkoms met ons verstaan van God nie Ander is die “vyand”/kokkerotte Hand 4:12 Geen ander Naam om gered te word

12 Hy bring die verlossing en niemand anders nie
Hy bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie." Hand 4:12 Sample Point Layout Type 2

13 "Ek is die weg en die waarheid en die lewe.
Jesus het vir hom gesê: "Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. Joh 14:6 Sample Point Layout Type 2

14

15 Opsie 2: Dis presies dieselfde God met min of geen verskille
? Opsie 2: Ander Godsdienste is net ‘n ander pad na God Daar is geen verskil nie,net ander pad Redding geld volledig net soos by Christene Mal 1:11 Alle volke dien God

16 Van waar die son opkom tot waar hy ondergaan, word Ek deur die nasies geëer. Oral word daar vir My offers gebring, rein offers. Ek word deur die ander nasies geëer, sê die Here die Almagtige, maar júlle doen my Naam oneer aan (Mal 1:12) Sample Point Layout Type 2

17

18 Opsie 3: Ooreenkomste en Verskille met hoe ons God verstaan
?

19 Van die skepping van die wêreld af kan ‘n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ‘n mens nie met die oog kan sien nie. Rom 1:19 Sample Point Layout Type 2

20 Wanneer heidene, wat nie die wet het nie, tog vanself dinge doen wat die wet vereis, is hulle vir hulleself ‘n wet al het hulle nie die wet nie. Die optrede van sulke mense bewys dat die eise van die wet in hulle harte geskrywe staan. Ook hulle gewetens getuig daarvan wanneer hulle in ‘n innerlike tweestryd deur hulle gedagtes aangekla of vry- gespreek word. Rom 2:14-15 Sample Point Layout Type 2

21 Of soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons stam ook van Hom af
Of soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons stam ook van Hom af.’Aangesien ons dan self van God afstam, moet ons nie dink dat die Godheid aan beelde van goud, silwer of klip gelyk is nie. Dit is bloot skeppinge van menslike vaardigheid en verbeelding. Hand 17:28-29 Sample Point Layout Type 2

22 Opsie 3: Ooreenkomste en Verskille met hoe ons God verstaan
?

23 Christelike Geloof

24 God en die Joodse Geloof

25 Joodse geloof en Christenskap

26 Islam in vergelyking met die Christendom

27 Hindoe geloof

28 Redding?

29 Geloofsverklaring 2000 Ons glo - dat Jesus Christus die enigste Een is wat vir ons die pad na God toe oopgemaak het - dat ook mense wat ander godsdienste aanhang, goeie eienskappe soos goedheid, liefde, trou en eerlikheid kan vertoon Sample Verse Layout Type 2

30 - dat ‘n mens die volheid van God slegs deur Jesus Christus leer ken en bekom - dat die lot van mense wat nie vir Christus ken nie, in God se hande is Sample Verse Layout Type 2

31 Vind die ooreenkomste en verskille
1 2 3

32 Liefde oorwin! “Luister en getuig” Hoe moet ons dan optree?
Leef met dankbaarheid uit die “Genade onbeskryflik groot” Hanteer mense van ander godsdienste met respek en liefde Getuig vrymoedig van die “Genade Onbeskryflik Groot!” Kontak my gerus met eie opinie: “Luister en getuig”

33

34


Download ppt "Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste."

Verwante presentaties


Ads door Google