De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hoop in onverwagte plekke

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hoop in onverwagte plekke"— Transcript van de presentatie:

1 Hoop in onverwagte plekke
Jer 29 :

2 Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2
Ges 237 Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2

3 1. Ges 237 Vader, Seun, Heilge Gees, Hoe sal ons u heerlikheid
Kan verwoord, u lof besing Met ‘n aardse stem? Eer die Vader, eer die Seun Eer die Gees as God en Heer. Eer ons God se Majesteit; Loof Hom tot in ewigheid.

4 2. Ges 237 Woord uit Woord, Lig uit Lig, Kom as mens op aarde.
Bo begrip, bo ons verstand Is u grootheid, Heer. Eer die Vader, eer die Seun, Eer die Gees as God en Heer. Eer ons God as Majesteit; Loof Hom tot in ewigheid

5 GESANG 238 HEMELSE VADER, ONS BRING U EER Vers 1 - 3

6 Hemelse Vader, ons bring U eer – U wat u skepping met wysheid regeer.
Gesang 238 1 Hemelse Vader, ons bring U eer – U wat u skepping met wysheid regeer. Groot is u almag, liefde en trou. Ons eer u goedheid; op U kan ons bou. op U kan ons bou

7 U daal uit liefde as Middelaar neer U gee u lewe; U maak ons vry
Gesang 238 2 Christus, Verlosser, ons bring U eer – U daal uit liefde as Middelaar neer U gee u lewe; U maak ons vry dankbaar kom ons nou onsself aan U wy. Dankbaar kom ons nou

8 Heilige Gees, aan U al die eer - U wat gelowiges lei en wil leer.
Gesang 238 3 Heilige Gees, aan U al die eer - U wat gelowiges lei en wil leer. Rig ons gedagtes, heers oor ons hart. Gee ons u vrede, en troos in ons smart.

9 Aan die Vader dank en ere Vers 1 - 3
Ges 240 Aan die Vader dank en ere Vers 1 - 3

10 Ges 240 Aan die Vader dank en ere, Laat ons saam sy lof besing. Hy het al ons skuld vergewe, Laat ons Hom hulde bring. Hy’s genadig en magtig, Die bewerker van ons heil. Kom ons loof Hom, kom ons eer Hom Vir onverdiende seën.

11 Ges 240 Aan die Christus ons aanbidding – Hy’s dit waardig, Lam van God Hy kom leer ons wat is liefde – Dit is sy groot gebod. Hy’s gestuur van die Vader – En so stuur Hy ons ook uit. Kom ons loof Hom, kom ons eer Hom Vir onverdiende seën.

12 Ges 240 Aan die Heil’ge Gees ons danklied; Hy wat ons leer glo en bid, Hy kom lei ons in die waarheid; Wil ons voluit besit. Hy laat eer ons die Vader, Leer ons doen wat Jesus vra. Kom ons loof Hom, kom ons eer Hom Vir onverdiende seën.

13 GESANG 260 U, HERE IS ONS KONING Vers 1,2,4
U, HERE IS ONS KONING Vers 1,2,4

14 Gesang 260 U, Here, is ons koning Een wat met mag regeer, U onderdane lofsing en buig hul voor U neer. Groot is u Naam en heilig, getrou is U en goed. U, Here, is ons toevlug die God wat ons behoed.

15 Gesang 260 U troon hoog as 'n vesting, verhoor ons as ons vra; "Heer, bied aan ons beskerming, Ontfermer wat ons dra." U, Heer, is sterk en magtig, U wat ons digby hou, by U is ons steeds veilig, op U kan ons vertrou.

16 Gesang 260 Aan U ons jubelsange ons prys U met ontsag. Na U is ons verlange, ons bly u heil verwag. Heer, U maak by ons woning, u lof sal ewig duur. U koms is ons verwagting, dit wil ons juigend vier.

17

18 LOOF, HEEL DIE SKEPPING, LOOF DIE HEER
GESANG 243 LOOF, HEEL DIE SKEPPING, LOOF DIE HEER Vers 1 - 3

19 Gesang 243 Loof , heel die skepping, loof die Heer, verhef u stem om Hom te eer! Kom en prys Hom! Halleluja! Die aarde op sy vaste baan, die wolke en die silwer maan, kom en loof Hom, kom en prys Hom! Halleluja! Halleluja! Halleluja!

20 Gesang 243 Hy is ons God wat alles dra en niemand ooit om bystand vra. Kom en prys Hom! Halleluja! Sy krag in droefheid, krag in leed, sal niemand ooit na waarde meet. Kom en loof Hom, kom en prys Hom! Halleluja! Halleluja! Halleluja!

21 Gesang 243 Laat alles voor die Skepper buig en Hom ootmoedig dank betuig. Kom en prys Hom! Halleluja! Loof, loof die Vader, Seun en Gees, drie-enig God, met heil’ge vrees. Kom en loof Hom, kom en prys Hom! Halleluja! Halleluja! Halleluja!

22

23 GOD, ENKEL LIG, VOOR U GESIG
GESANG 68 GOD, ENKEL LIG, VOOR U GESIG Moet verse bykom Vers 1,3,4

24 God, enkel lig, voor u gesig is niks op aarde rein nie.
Gesang 68 1 God, enkel lig, voor u gesig is niks op aarde rein nie. Ons is bevlek, met skuld bedek – kan nie voor U verskyn nie.

25 U eie Seun, ons borg en steun, is ook ons weg tot lewe.
Gesang 68 3 Heer, waar dan heen? Tot U alleen; U sal ons nooit begewe. U eie Seun, ons borg en steun, is ook ons weg tot lewe.

26 Gesang 68 Ja amen, ja! Op Golgota betaal Hy vir my sonde, en deur sy bloed word ons gemoed gereinig van die sonde.

27

28 Wie hier u skeppings werk aanskou Vers 1 + 2
Ges 254 Wie hier u skeppings werk aanskou Vers 1 + 2

29 1. Ges 254 Wie hier u skeppings werk aanskou
- die groot heelal se wonder bou – Moet voor U buig, o Koning. U hou die aarde op sy baan; U laat die maan en sterre staan Soos wagters voor u woning;

30 En in die son se lig oordag
Leer ons met eerbied en ontsag Die grootheid van u werke. Die wonder van die dag en nag Verkondig u grote krag – U almag sonder perke

31 2. Ges 254 U kind verwonder hom nog meer
Ons mag in die geloof, o Heer, Verwag : ‘n hemel woning. In Christus is ons skuld vergeef, Hy wat by U as voorspraak leef – Hy is vir ewig Koning

32 Die groot en glorieryke dag
Word deur die Christendom verwag In stil geloofsvertroue. Dan lei Hy ons in ewigheid Volkome in sy heerlikheid, En word geloof aanskoue.

33 Hoop in onverwagte plekke
Jer 29 : Hoop in onverwagte plekke

34 In die Kerk

35 2. In die vreemde Ballinge met Jojagin in Babel Uit bekende na vreemde
Vuisvoos ontwortel Vers 5 + 6 Passop vir sak en as Gaan aan met die lewe ! Lewe so sinvol as moontlik waar julle nou is!

36 In die gemeenskap

37

38

39 GESANG 249 O HEER MY GOD Vers 1,3,4

40 en al u werke elke dag aanskou: die son en maan,
Gesang 249 O Heer my God, as ek in eerbied wonder en al u werke elke dag aanskou: die son en maan, die aarde, sterre, wolke hoe U dit elke dag so onderhou...

41 Want deur die hele skepping klink dit saam:
Gesang 249 dan moet ek juig, my Redder en my God Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: Hoe heerlik, Heer, u grote Naam!

42 wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop
Gesang 249 3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningsheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

43 Hoe groot is U; Hoe groot is U! Want deur die hele skepping
Gesang 249 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; Hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: Hoe heerlik, Heer, U grote Naam!

44 in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut u eiendom,
Gesang 249 4 U maak ons deel van al u grootse werke. U laat ons bid, Heer,dat u ryk mag kom. En kom U weer in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut u eiendom,

45 Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping
Gesang 249 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam; Hoe heerlik, Heer, u grote Naam!


Download ppt "Hoop in onverwagte plekke"

Verwante presentaties


Ads door Google