De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus

Verwante presentaties


Presentatie over: "Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus"— Transcript van de presentatie:

1 Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Ek wil my stem voor U verloor Maak my 'n kind wat steeds bly leer Gee my 'n oor vir U hartklop aan my deur

2 Refrein U praat, U praat U werk in woord en daad U bou U koninkryk
en ons leef luisterryk Halle, Halle, Halleluja

3 2. Ek wil jou hoor as jy jou storie woorde maak Jy reisgenoot op God se spoor Ek wil jou liefhê en vertrou Ek gee my oor vir die woord van God in jou

4 Refrein God praat, God praat God werk in woord en daad
Hy bou Sy koninkryk en ons leef luisterryk Halle, Halle, Halleluja

5 3.Ek wil hul hoor wat op my buitekring bly staan Waar vreemde stemme hul bekoor Gee my O Here openheid Gee my 'n oor vir die soekstem van ons tyd

6 Refrein God praat, God praat God werk in woord en daad
God bou Sy koninkryk en ons leef luisterryk Halle, Halle, Halleluja


Download ppt "Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus"

Verwante presentaties


Ads door Google