De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Omdat.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Omdat."— Transcript van de presentatie:

1 Omdat

2 My maer hande steek vir jou ‘n kers aan
Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se lewe Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun in haar lewe is

3 omdat jy ‘n maat geword het toe ek na ‘n kwartaal nog somber alleen tussen die ander sit
ontferm hom oor die nuwe meisie by die skool vir ‘n kwartaal het niemand met haar gepraat nie sy het dalk ook nie probeer om vriende te wees nie somber: sy is nie lighartig nie – dalk ‘n introvert, skaam, teruggetrokke

4 Kom sing ‘n paar liedjies saam met my!
omdat jy my pouses uit die biblioteek kom haal om saam liedjies te sing in die saal Kom sing ‘n paar liedjies saam met my! as jy nie vriende het nie, is dit veilig om in die biblioteek te sit waar jy nie hoef te praat nie en jy alleen kan wees hy het haar hier kom red en voorgestel aan ‘n sosiale aktiwiteit Haai, oe! Oukei!

5 omdat jy my maat bly

6 t.s.v my skilferhemp en nylontrui
Skilferhemp: afgeskilfer (oud) / skilfers Nylontrui: goedkoop

7 omdat jy lief vir my geword het en my selfs vashou teen jou bors
‘my selfs vashou’ – haar minderwaardig- heidskompleks veroorsaak dat iets so alledaags as ‘n drukkie baie groter waarde aanneem

8 t.s.v. my dimpelbene selluliet

9 en die ryp puisies wat op my wange kors
Hy is nie lief vir haar agv hoe sy lyk nie, maar eerder wie sy is

10 omdat jy kaalvoet saam met my deur die dorp loop en wag as ek iets in ‘n supermark koop
Kaalvoet: net natuurlik Geduld om te wag

11 omdat jy pouses vir my brood gee
smiddae vir my wiskunde verduidelik

12 en soms oor my skoon hare vee
Intieme gebaar

13 Omdat jy my maat is en so daarin berus al skinder almal oor jy ‘n seun en ek ‘n meisie is
Laat hom nie deur groepdruk beinvloed nie

14 Omdat jy verstaan as ek weg van jou kring

15 En agter die gordyne kruip as jy operette sing
Forseer haar nie om dinge te doen wat haar ongemaklik sou maak nie

16 Kyk hoe bewe my kers nou hy sê dankie en hy bid vir jou
Die diepte van haar emosies laat die kers bewe


Download ppt "Omdat."

Verwante presentaties


Ads door Google