De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie

Verwante presentaties


Presentatie over: "Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie"— Transcript van de presentatie:

1 Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Fluitis: Chandré Brewis Liturgiese ruimte: Brenda van Rooyen en Charlene Brewis Leraar: Chris van Wyk

2 345 Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde (sit)
1. Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer.

3 2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde
2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede Ons buig in blye aanbidding, ons buig in blye aanbidding, Verlosser en Heer!

4 4. Kom lofsing die Here, loof Hom, al wat lewe
4. Kom lofsing die Here, loof Hom, al wat lewe! Wees vrolik, besing nou sy majesteit. In U, Getroue, bly ons ook behoue. Ons prys U in aanbidding, ons prys U in aanbidding, Gesalfde en Heer!

5

6 370 Eng'le uit die hoogste hemel (staan)
1. Eng'le uit die hoogste hemel sing ter ere van 'n Kind, van 'n nuwe tyd wat aanbreek waarin almal vrede vind. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

7 2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing
2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing. Oor die velde klink die lofsang aan 'n Kind wat vrede bring. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

8 3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer
3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer. Hy's die nuutgebore Koning - hierdie Kindjie is die Heer. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

9 364 Herders op die ope velde
1. Herders op die ope velde het dié nag die englekoor, met die blye evangelie uit die hemel aangehoor: Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. in die hoogste hemele.

10 2. Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. in die hoogste hemele.

11 3. Ere in die hoogste hemel, klink dit nou die wêreld deur: Liefde, vrede, welbehae daal in Jesus tot ons neer. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. in die hoogste hemele.

12 VONKK 39 Lank, Lank Terug In Betlehem (sit)
1. Lank, lank terug in Betlehem – die Messias soos verwag – het Jesus Christus, Seun van God, gekom op Kersfeesdag. Refrein: Hoor hoe sing die eng’lekoor, hul bring aan God die eer. Vir ons het God sy Seun gestuur, niks kon sy liefde keer. ons Koning het gekom; en ons sal leef in ewigheid, omdat ons glo in Hom.

13 2. Waar herders wag hou in die nag, sien hul ‘n nuwe ster
2. Waar herders wag hou in die nag, sien hul ‘n nuwe ster. Hul hoor ‘n eng’lekoor wat sing, musiek wat kom van ver. Refrein: Hoor hoe sing die eng’lekoor, hul bring aan God die eer. Vir ons het God sy Seun gestuur, niks kon sy liefde keer. ons Koning het gekom; en ons sal leef in ewigheid, omdat ons glo in Hom.

14

15 Psalm 98 ’n Psalm. 1 Sing ’n nuwe lied tot eer van die Here, want Hy het magtige dade gedoen, deur sy krag en Goddelike mag het Hy oorwin. 2 Die Here het sy oorwinning bekend gemaak, aan die nasies het Hy sy reddingsdade geopenbaar. 3 Aan die huis van Israel het Hy sy liefde en sy trou herbevestig; die hele wêreld het gesien dat ons God die oorwinning behaal het. 4 Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

16 5 Sing tot eer van die Here met begeleiding van die lier, speel op die lier en sing. 6 Blaas die trompet en die ramshoring, jubel tot eer van die Here, die Koning. 7 Die see en alles daarin moet druis, die aarde en alles daarop moet juig, 8 die riviere moet hande klap, die berge moet saam juig 9 voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers; Hy sal oor die wêreld heers met regverdigheid, oor die volke met billikheid.

17

18 348 Stille nag, heilige nag! (staan)
1. Stille nag, heilige nag! Jesus-kind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemelse Kind!

19 2. Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het dit die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar!

20 3. Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons!

21

22 348:2 Refrein (staan) Juig, die Redder is daar!


Download ppt "Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie"

Verwante presentaties


Ads door Google