De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Woorde en Musiek: Carli Lessing

Verwante presentaties


Presentatie over: "Woorde en Musiek: Carli Lessing"— Transcript van de presentatie:

1 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Ek wil sing tot die berge antwoord gee tot die wêreld saam kom sê Ek wil sing... Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music

2 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Ek staan in die reën en ek voel Hom om my Ek luister na die wind en ek weet Hy praat In ’n vallei met die kranse om my Weet ek Hy’s groter as wat ek kan sien Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music

3 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Ek wil sing tot die berge antwoord gee tot die wêreld saam kom sê Ek wil sing... Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music

4 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Ek kyk na die hemel met die nag se glinster Die sterre so oneindig bo my uitgestrek En as ek luister na die stilte om my Weet ek Hy’s nader as wat ek kan sien Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music

5 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Ek wil sing tot die berge antwoord gee tot die wêreld saam kom sê Ek wil sing... Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music

6 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Wie is nog stil? Wie sal kan swyg? Wie is nog stil as Hy Sy mag bewys? (x2) Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music

7 Woorde en Musiek: Carli Lessing
Ek wil sing Ek wil sing tot die berge antwoord gee tot die wêreld saam kom sê Ek wil sing... Woorde en Musiek: Carli Lessing © 2009 WINS Music


Download ppt "Woorde en Musiek: Carli Lessing"

Verwante presentaties


Ads door Google