De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA."— Transcript van de presentatie:

1 DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA

2 1Kor 10:1-4 ons vaders was almal onder die wolk en deur die see,
en almal is in Moses gedoop in die wolk en in die see, en het dieselfde geestelike spys geëet en geestelike drank gedrink, want hulle het gedrink uit ‘n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus

3

4 Deut 28:64 En JAHWEH sal jou verstrooi onder al die volke, van die een einde van die aarde tot by die ander einde van die aarde; en daar sal jy ander gode, hout en klip, dien, wat jy en jou vaders nie geken het nie

5 Deut 30:3 dan sal JAHWEH jou lot verander en Hom oor jou ontferm;
en Hy sal jou weer versamel uit al die volke waarheen Hy jou verstrooi het. Al was jou verstrooides aan die einde van die hemel, daarvandaan sal Hy jou gaan haal

6 Matt 16:18-19 Handelinge 2 Handelinge 10-11 Handelinge 15
En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees Handelinge 2 Handelinge 10-11 Handelinge 15

7 GEMEENTES IS VAN UITERSTE BELANG
Rom 12:4-5 Soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar 1Kor 12

8 Efésiërs 1 Vader seën ons met alle geestelike seëninge in die hemele
in Jahshua ! Hy het ons lankal in Jahshua uitverkies, en aangeneem om heilig en sonder gebrek as sy kinders voor Hom in liefde te wees Hy gaan alles in Jahshua verenig, sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid Ons het die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Jahshua Ons weet wat die hoop van sy roeping en die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder ons is

9 Ons ken die uitnemende grootheid van sy krag vir die wat glo,
wat Hy gewerk het in Jahshua toe Hy Hom uit die dood opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemel, bo alle owerheid en mag in krag en heerskappy, en elke naam En .... Hy het alles onder sy voete onderwerp en Hom as hoof bo alles aan die gemeente gegee, wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul !!!!!!

10 Efésiërs 2 Ons word saam uit die dood opgewek, en sit saam in die hemele in Jahshua, sodat Hy in die eeue wat kom, die uitnemende rykdom van sy genade oor ons kan betoon Want ons is in Jahshua geskape Hy het Israel verenig in Jahshua (die groot verborgenheid) in wie ons saam opgebou word tot ‘n woning van God in die Gees

11 Efésiërs 3 Hy maak hierdie verborgenheid aan die owerhede en magte in
die hemele bekend deur die gemeente ! Deur die krag van die Heilige Gees woon Jahshua deur die geloof in ons harte (ons wat in die liefde gewortel en gegrond is) Dit stel ons in staat om die omvang (breedte, lengte en diepte) van sy liefde ten volle te begryp en te ken (bo die verstand) ..... sodat ons vervul kan word tot al die volheid van God !!!!

12 VADER WERK ALTYD DEUR DIE GEMEENTE Dus ... Efésiërs 4
Ons moet ons roeping waardig wees in nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid, en verdraagsaamheid (in liefde) Ons moet eenheid in die gemeente bewaar Jahshua gee bedieninge (apostels, profete, evangeliste, herders, leraars ens.) om die gemeente toe te rus vir dienswerk tot opbouing van die liggaam, totdat ons almal kom tot eenheid van die geloof en kennis van Jahshua, in volwassenheid tot by die volle grootte van Hom terwyl ons in liefde die waarheid betrag, moet ons in elke opsig opgroei in Hom, ons Hoof, uit wie die gemeente deur onderlinge ondersteuning in hegtheid en liefde opgebou word

13 Kolossense 3 Verdra en vergewe mekaar, en bo alles: beklee julleself met die liefde wat die band van die volmaaktheid is. ens., ens.

14 IN JAHSHUA SE EIE WOORDE:
Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie V 17 Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê Joh 17:21-23 ... dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het

15


Download ppt "DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA."

Verwante presentaties


Ads door Google