De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE SLEUTEL TOT EENHEID

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE SLEUTEL TOT EENHEID"— Transcript van de presentatie:

1 DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Les 4 vir 27 Oktober 2018

2 Hierdie Eenheid betrek al die areas van die lewe.
Eenheid is een van die onderwerpe wat Paulus aanspreek in sy brief aan die Efesiërs. Mense van alle rasse en kulture was deel van die kerk in die Efese. Paulus het hulle die sleutel tot Eenheid geleer sodat hulle kon saamwerk. Hierdie Eenheid betrek al die areas van die lewe. DIE SLEUTEL TOT EENHEID Eenheid in Christus. Efesiërs 1:3-14. Eenheid sonder grense. Efesiërs 2:11-22. DIE SFEER VAN EENHEID Kerk en Eenheid. Efesiërs 4:1-6. Kerkleiers en Eenheid. Efesiërs 4:11-12. Verhoudinge en Eenheid. Efesiërs 5:15-6:9.

3 EENHEID IN CHRISTUS En hierdie is die plan: “Om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig—” (Efesiërs 1:10) God wil die breuk herstel wat sonde veroorsaak het, sodat al Sy kinders weer een kan word in Christus. Om hierdie rede het God ons aangeneem as kinders. Ons het weer deel van Sy familie geword (v. 5) Dit beteken dat elkeen voortbeskik is om gered te word (Johannes 3:16; 1 Timotheus 2:6; 2 Petrus 3:9) Wanneer ons hierdie verhewe bestemming aanvaar, gee God ons die Heilige Gees as waarborg van Sy belofte (v )

4 EENHEID SONDER GRENSE “Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het.” (Efesiërs 2:14) God het die verbond van belofte met die volk Israel gemaak en die besnydenis as teken van die verbond gegee. Israel het nie God se beloftes verkondig nie en ‘n denkbeeldige muur om hulle gebou om die Heidene uit te sluit. Daar was groot Tekens by die Sinagoge wat die nie-jode gekeer het om in te gaan wat alleenlik vir die Jode bestem was. Die Kruis het elke skeidingsmuur afgebreek, ‘n beëindiging van skeiding. Dit het Jood en Heiden besny met n besnydenis van die hart. Ons is nou een volk, verenig in n “heilige tempel”, “deur Een Gees” (v. 21, 18)

5 Een God en Vader vir Almal
KERK EN EENHEID “Ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.” (Efesiërs 4:3) Ons is geroepe tot samewerking om die Eenheid van Christus die kerk in te bring. Wat kan ons in die rigting doen? (v. 1-3) Ordentlik gedra Mekaar in nederigheid en sagmoedigheid te verdra Laat die Heilige Gees toe om vrede te bewaar Watter 7 bestandele hou die gemeente bymekaar (v. 4-6)? Een liggaam Een Gees Een hoop Een Here Een geloof Een Doop Een God en Vader vir Almal

6 KERKLEIERS EN EENHEID “En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus.” (Efesiërs 4:11-12) Paulus het vyf gawes genoem wat kerkleiers bemagtig vir twee spesifieke doele: Om die heiliges toe te rus vir die werk van die bediening. Om elke kerklidmaat te help om die evangelie te preek. Die stigting van die liggaam van Christus. Bemoedig en leer Eenheid in Christus. God gee hierdie gawes aan spesifieke mense. Hierdie mense is geroep om andere te bedien in samewerking, die een met die ander (Markus 10:43)

7 VERHOUDINGE EN EENHEID
“en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.” (Efesiërs 5:21) Paulus het ons aangemoedig om "met die Gees vervul" te word (vers 18). Ons sal deur die Gees verenig word deur aan mekaar onderdanig te word. Hierdie betrek drie aspekte in ons lewens: Ons gesprekke moet in vreugde en onderdanige gees op God gefokus wees (5:19-21) Sosiale verhoudings: Christus se onselfsugtige liefde moet weerspieël word in Huwelike en tussen ouers en kinders (5:22-6:4) Familie verhoudings: Bestuurders en werkers respekteer mekaar want almal is gelyk voor God (6:5-9) Werk verhoudings

8 “God word verheerlik deur lofliedere uit 'n suiwer hart vol liefde en toewyding aan Hom. Wanneer toegewyde gelowiges vergader, sal die gesprek nie gaan oor andere se onvolmaakthede of ‘n sweem van murmurering of klagtes toon nie; liefdadigheid, of liefde, die band van volmaaktheid, sal hulle omring. Liefde vir God en hul naaste vloei natuurlik uit in woorde van liefde, simpatie en agting vir hul broers. Die vrede van God regeer in hul harte; hul woorde is nie tevergeefs, leeg en onbeskaamd nie, maar lei tot die vertroosting en opbou van mekaar.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 1, cp. 86, p.509)


Download ppt "DIE SLEUTEL TOT EENHEID"

Verwante presentaties


Ads door Google