De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Handoplegging.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Handoplegging."— Transcript van de presentatie:

1 handoplegging

2 OT: Num 27:18-20, 23, Deut 34:9 2Kon 13:16

3 Jahshua: Matt 19:13 Toe bring hulle kindertjies na Hom,
dat Hy hulle die hande sou oplê (hulle aanraak) en bid Luk 4:40 En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak Luk 24:50 En Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën. En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem

4 Die twaalf & Paulus: Hand 2:3-4
Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek Hand 5:12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en wonders onder die volk plaasgevind Hand 6:6 ..... en hulle het gebid en hulle die hande opgelê Hand 8:4-19

5 Gewone gelowiges: Hand 9:17
En Ananías (Hand 22:12) het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word Act 13:3-4 En toe hulle gevas en gebid het en hulle (Paulus en Bárnabas) die hande opgelê het, laat hulle hul gaan So het hulle dan, deur die Heilige Gees uitgestuur, afgegaan na .... 1Tim 4:14, (2Tim 1:6) Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge (deur die oplegging van my hande)

6 Die Gawes 1Kor 12 Wysheid (sophia):
nuwe insigte in, en verstaan van die Woord Ef 3:1-7 Kennis (gnosis): logies, kundig, korrekte oordra van die Woord Hand 18:24-28 Geloof (pistis): oortuiging, vertroue - sonder bewyse Gesondmaking (iama): vermoë om te genees Kragte (dinamis): ingryping in die natuur

7 Profesie (profytia): openbaringe, nie uit die verstand of Woord Ágabus - Hand 11:27, 21:11, Paulus > Timótheüs Onderskeiding van geeste (diakriesis, pneuma): insig in die geesteswêreld en menslike motiewe Allerhande tale (glossa): onbekend aan die spreker Uitleg van tale (hermeneutiek): onbekend aan hom wat uitlê Die gawes is: bonatuurlik uit een bron

8 Die vrug van die Gees Gal 5:22 dit kom uit jou binneste Joh 15
(die gawes kom van buite - geskenke) dit groei stadig (‘n gawe kan skielik ontvang word) dit is permanente eienskappe wat ontwikkel oor tyd (gawes kan wissel, of verdwyn) jy moet die hele vrug dra (al 9 vrugte); (jy hoef nie al die gawes te besit nie) die vrug is ‘n bewys van ware bekering en wedergeboorte; (die gawes is nie - 1Kor 13:1-2)

9 Wie mag die gawes van die Gees ontvang?
Elkeen wat glo Wat is die doel van die gawes: Om die Woord te bevestig Om mekaar daarmee te dien en te stig 1Pet 4:10, 1Kor 14 Hoe ontvang iemand ‘n gawe? Deur geloof en gebed Matt 7:11


Download ppt "Handoplegging."

Verwante presentaties


Ads door Google