De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.

Verwante presentaties


Presentatie over: "FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016."— Transcript van de presentatie:

1 FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016

2 6. Die man sê toe vir my: “Sien jy dit, mens
6. Die man sê toe vir my: “Sien jy dit, mens?” Hy laat my toe al langs die stroom terugstap. 7. Terwyl ek so terugstap, sien ek daar staan groot, hoë bome weerskante op die stroom se wal. Esegiël 47:6,7

3 BESPREKINGSVRAAG 1 Wat “sien” jy is God se plan vir julle gemeente? Wat is julle gemeente se visie en missie? Gee vir elkeen kans om te sê.

4 GEMEENTE SE VISIE Onseker. Geen strategiese beplanning.
Blote teoretiese visie. Teen die muur of op papier. “Liefde vir God, mekaar en die wêreld.”

5 1. Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel weggeloop, suid van die altaar verby. Esegiël 47:1

6 BESPREKINGSVRAAG 2 Die water vloei uit die tempel in die woestynwêreld. Wanneer is ‘n gemeente besig om die lewende water op te dam?

7 Blote selfgesentreerde instandhouding
Hou lidmate besig en tevrede. Wil gewild en aanvaarbaar wees by mense. Vergelyk die Dooie See en die wildeganse.

8 12. Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei
12.Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verlep nie en hulle vrugte sal nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want die stroom se water kom uit die heiligdom. Die vrugte sal daar wees om te eet en die blare om genesing te bring.” Esegiël 47:12

9 BESPREKINGSVRAAG 3 Meet (“meetstok”)jou gemeente se missionale stroom:
Hoeveel begrotingsgeld (%)vloei na binne en hoeveel na buite die gemeente? Watter dele van julle gemeentestruktuur is gerig op julle uitwaartse bediening?

10 BESPREKINGSVRAAG 3 (vervolg)
Meet jou gemeente se missionale stroom: Wat is die fokus van jul prediking en kleingroepe? Watter opleiding rus lidmate missionaal toe?

11 MISSIONALE FOKUS Jesus se opdrag en voorbeeld. Matt 28:19, Luk 19:10 Paulus. Hand 20:24 Sout, suurdeeg, lig. Matt 10:32-33 Koms van die Heilige Gees. Hand 1:8

12 GEBED Bid twee-twee saam vir God se visie vir jou gemeente, die sinodesitting en jou rol as visionêre leier in jou gemeente.


Download ppt "FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016."

Verwante presentaties


Ads door Google