De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.

Verwante presentaties


Presentatie over: "FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016."— Transcript van de presentatie:

1 FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016

2 1.Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel weggeloop, suid van die altaar verby. Esegiël 47:1

3 BESPREKINGSVRAAG 1 Hoe word die Drie-enige God in vers 1 uitgebeeld, en wat is die betekenis van elke beeld?

4 GOD DRIE-ENIG IN ESEG.47:1 God die Vader wat in die tempel in die allerheiligste “woon”. 1 Kon 8:11 God die Seun, die Lam van God wat op die altaar van Golgota geoffer is. Joh 1:29 God die Heilige Gees wat as die water van die lewe uitgestort is. Joh 7:37-39

5 5. Toe meet hy nog vyf honderd meter, maar toe was die water 'n stroom waar ek nie kon deur nie. Die water was diep, sodat 'n mens sou moes swem; dit was 'n stroom waar 'n mens nie deur kon loop nie. Esegiël 47:5

6 9. Waar die stroom ook kom, sal dit wemel van al die soorte diere en sal daar baie vis wees. Die water loop af na die Dooie See toe en sal die see vars maak. Waar die stroom kom, sal alles lewe. Esegiël 47:9

7 12. Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei
12.Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verlep nie en hulle vrugte sal nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want die stroom se water kom uit die heiligdom. Die vrugte sal daar wees om te eet en die blare om genesing te bring. Esegiël 47:12

8 BESPREKINGSVRAAG 2 Esegiël 47:5,9,12 Watter eienskappe van God word in hierdie visioen van Esegiël uitgebeeld en beklemtoon?

9 God van hoop en vernuwing. Woestyn word ‘n tuin.
Wyer en dieper:5 God se impak kring al verder uit. Al meer mense word bereik ontelbaar. God se kerk groei. Hand 1:8 God bring lewe:9 Die Dooie See (vormgodsdiens) begin lewe en die woestyn(wêreld) blom. Joh 5:12 God gee vrug en genesing:12 Matt11:28

10 GEBED Bid twee-twee saam vir ons kerk, die sinodesitting en jou persoonlike bediening


Download ppt "FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016."

Verwante presentaties


Ads door Google