De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur

Verwante presentaties


Presentatie over: "2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur"— Transcript van de presentatie:

1 2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Ontvang belofte: genade, barmhartigheid en vrede Onthou: Voorouers, voorbidding God gee geleenthede Ontvang gawes van die Gees Heilige Gees = Krag, Liefde Selfbeheersing

2 2 Timoteus1:8-14 Getuies onder leiding van die HG
Die boodskap van Lewe aan andere Elkeen volgens eie gawes God belowe Hy sal help Getuies in geloof deur liefde Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!

3 2 Timoteus 1:15-18 :15 Soos jy weet, het almal in die provinsie Asië my in die steek gelaat. Onder hulle is daar ook Figelus en Hermogenes. :16 Mag die Here barmhartigheid bewys aan die huisgesin van Onesiforus, want hy het my dikwels kom opbeur. Hy het hom nie daarvoor geskaam dat ek in boeie sit nie, :17 maar toe hy in Rome kom, het hy ywerig na my gesoek tot hy my gekry het. :18 Mag die Here gee dat hy by Hom ontferming vind op die dag dat Hy weer kom. En wat Onesiforus alles in Efese vir my gedoen het, weet jy self baie goed.

4 Verwerping ! (:15) Jesus is self verwerp !
Petrus ontken dat hy Jesus geken het ! Niemand hou van verwerping nie ! Wees dit te wagte ! Jesus deur HG altyd by ons !

5 Bemoedig mekaar ! (:16-17) Ons moet mekaar besoek en bemoedig
Gebed en bybelstudie Getuig van God se versorging ……..

6 Verwag die wederkoms ! (:18)
Waarheen is ons oppad ? Lewe met wederkoms in gedagte ! Gebruik elke oomblik voluit !

7 Vraag ? Hoe raak 1 Timoteus 2:1-18 jou lewe ?
Is jy “ gereed” , “reg” indien Jesus vanaand sou terugkom ? Het jy al Jesus Christus a persoonlike Saligmaker en Verlosser aangeneem ?


Download ppt "2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur"

Verwante presentaties


Ads door Google