De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)"— Transcript van de presentatie:

1 Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Geleenthede (Tyd) Grond (hele aarde) Geld

2 Geld/ Geloof = een Verbind aan Here Dankbaarheid Offer = Dankoffer
= Geloofsbelydenis

3 2 Kor 9 : 6-8 “6Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. 7Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. 8En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.”

4 DANKOFFERS MAAK: Wenners Gelukkig  Oorvloed

5 1. Wenner Niemand verloor deur gee Saad Meer as geld Liefde Vriendskap
Hulp

6  2. Gelukkig Here lief: blymoedige gewer Begroot / dink
Hoeveel / nou? Volgens vermoë 1 % meer? Wie teensin / dwang

7 3. Oorvloed v8: En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.”

8 2 Kor 8 : 12-14 “12As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie. 13Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, 14moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig.”

9 WENNER Wat gelukkig is en oorvloed het? KOM ... en doen!


Download ppt "Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)"

Verwante presentaties


Ads door Google